LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach House | LekkeSlaap
+41

The Beach House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kotze V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike netjiese en goed toegeruste huis. Sal dit vir almal aanbeveel.

Die ligging van die eiendom is ook baie goed en jy kan orals stap. Die uitsig oor die see en berg met sonsondergang is iets om altyd te onthou.

Antoinette V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is uitstekend. Huis is baie goed toegerus en Debbie was altyd beskikbaar.

Ons het die verblyf saam met bejaarde ouers baie gemaklik gevind. Die ligging bly uitstekend en Debbie is 'n uitstekende gasvrou. Sal dit vir enige iemand wat by die see op grondvlak wil wees 100% aanbeveel.

Carlo S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S
Gesin met tieners

Groot plesier om daar te bly.

Debbie het ons hartlik verwelkom en die plek was baie skoon gewees en alles wat ons nodig gehad het. Swembad is ook verhit so dit is wonderlik vir as jy nie mal is oor die seewater nie. Sal beslis weer kom kuier.

The Beach House's terugvoer

Dankie Carlo.

Dit was 'n plesier om julle daar te hé. Kom kuier gerus weer.

Groete en bly gesond.

The Beach House
Carin B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Uitstekende huis by die see.

Luuks, skoon en sentraal. Gedink aan alles wat ons benodig het.

Cobus S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Besigheidsreis

Fantasties.

Vriendelike en uitstekende diens. Baie behulpsaam en awesome plek. Perfek geleë, skoon en alles in plek. Ons sal vir seker weer kom bly.

Daniel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Gesin met tieners

Wonderful stay! Highly recommended. Caring host.

The Beach House’s location and spectacular views are only surpassed by the host, Debbie’s, warm friendly demeanour. The house is fully equipped with every conceivable facility and appliance that one may need during a holiday stay. The house is spacious and offers large living areas. The private pool is especially useful to relax and cool off. I’m planning to make an advanced reservation for next December and will certainly recommend it to friends and family too!

Cecile F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so lekker, wou nie huis toe gaan nie!

Debbie het soveel moeite vir ons gedoen en ons regtig spesiaal laat voel. Sy het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Die huis is so ruim en mooi gemeubileer en fantasties geleë - reg voor ons was die pragtige see en mooi sonsondergange en kon sommer oor die pad loop om op die strand te wandel. Ons het elke aand so lekker Rummy Cup gespeel voor die kaggel om die Kaapse koeligheid te verdryf. Daar was heerlike sagte Egiptiese katoenhanddoeke en al die regte toebehore in die kombuis. Dankie Debbie, kan nie wag tot ons volgende vakansie nie, ons sal beslis weer by The Beach House kom bly!

The Beach House's terugvoer

Dankie Cecile, julle moet weer kom kuier, sal spesiaal die Rummy Cub reghou.
Julle was wonderlike gaste en baie dankie vir my resensie.
Liefde

The Beach House
Marius D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met vriende

Pragtige plek.

Goeie ligging en uitsig. Luuks en uitsonderlik toegerus.

Clint S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible!

Our stay at The Beach House was nothing short of amazing! Our host Debbie was so friendly and made us feel welcome from the get go! Situated on the beach front with a wonderful sea view. We would highly recommend The Beach House for any relaxing holiday!

Elize V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Die gasvrou was supervriendelik en hulpvaardig. Was dadelik tuis. Elke denkbare gerief is in die huis en nog meer! Netjies, stylvol en so skoon! Die groot binnebraai en oopplan-uitleg is 'n plesier om in te kuier. Beste ervaring ooit en ek gaan elke 3 maande Blouberg toe. Absoluut aan te beveel!

The Beach House's terugvoer

Baie dankie. Julle terugvoering word opreg waardeer.

Sien uit om julle weer spoedig te huisves.

Groete.

The Beach House
Anli P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons verblyf by The Beach House was wonderlik. Alles wat jy nodig het. Wonderlike uitsig. Netjies en alles op sy plek. Debbie het gesorg dat ons baie welkom gevoel het. Ek sal op geen ander plek bly in die toekoms nie. Uitstekend!

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel 94, Beach Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXDn8x2A035pHBCPJ0KmTzmbcKLvyKzhDliHWwTk5sJy5Ev1AqO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag(plek vir 5) 11 5 1 5 94 Beach Crescent Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.811554085951 18.47030746627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!