Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Amethyst

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir The Cape Amethyst
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Very nice place to stay, has everything you need and Anita went out of her way to make it nice.

Was very relaxing time and we felt very at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cape Amethyst se terugvoer

Thank you for giving us a perfect rating and for recommending our guest house to other travellers. I am pleased to hear that you enjoyed your stay with us. If you're travelling to our area again soon, please don't hesitate to call us.

The Cape Amethyst
Ryno A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno A
Besigheidsreis

Vriendelik en akkommodered, perfek vir enige tyd!

Personeel is vriendelik en altyd beried om te help. Ongelukkig net beperkte parkering binne die eiendom. Kamers is skoon en baie netjies uitgelê. Sal definitief weer vir my volgende werks trippie hierso oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cape Amethyst se terugvoer

Beste Jason
Dankie vir die keuse van ons gaste huis, en vir die tyd om 'n resensie te skryf! Ons is bly jy jet jou verblyf geniet en ons sien daarna uit om jou binnekort weer na ons gaste huis te verwelkom.
Vriendelike Groete
The Cape Amethyst Guest House

The Cape Amethyst
Inge D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Inge D
Besigheidsreis

A dissapointment.

Booked The Cape Amethyst because on the website it showed a bath. Was looking for much needed relaxing in between the business trip. Turned down another venue because of the sea view and bath. Which I didn't get either. There was no television in the room and no radio. Luckily I had my PC there. The room looked clean, but the bed and pillow smelled sweaty like someone else slept in/on it. The couples room was allegedly renovated. I would suggest that a sliding door leading onto the wasted space outside be installed. If you're happy being locked in a room with nothing but a kettle, then feel free to stay here. Anita, however was very welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Teleurstelling.

Het The Cape Amethyst bespreek omdat daar op die webwerf gesê is dat daar 'n bad is. Was op soek na broodnodige ontspanning te midde van my sakereis. Afgesien van 'n ander plek as gevolg van die see-uitsig en die bad. Wat ek ook nie gekry het nie. Daar was geen televisie in die kamer en geen radio nie. Gelukkig het ek my rekenaar daar gehad. Die kamer het skoon gekyk, maar die bed en kussing het sweterig geruik, so asof iemand anders daarop geslaap het. Die kamer vir paartjies is na bewering opgeknap. Ek stel voor dat hulle 'n skuifdeur insit wat lei na die ruimte buite wat nou so gemors wrod. As jy lus is om net in 'n kamer sonder 'n ketel te sit, bespreek gerus hier. Anita was egter baie gasvry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cape Amethyst se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay with us, and it is unfortunate that you found your stay disappointing. On our website it clearly shows our renovated bathrooms. Had you brought to our attention that you were looking for a room with a bath, we would have informed you that we don't have rooms with a bath available. We would also have discouraged having a bath with the present severe water restrictions in place in Cape Town. All amenities and facilities that the guesthouse has to offer are made clear on our website, including the television in the communal lounge, the deck on the roof, offering a spectacular view and the patio leading to the pool. Which we hope you enjoyed while spending time there.

The Cape Amethyst
Sonja K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Enkelreisiger

Welkome, gerieflike, rustige verblyf en ontbyt uit die boeke!

Welkome ontvangs en diens. Meer as volledige ontbyt! Skoon en gerieflike kamers! Uitsig asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cape Amethyst se terugvoer

Baie dankie vir die keuse van ons gastehuis, en vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf, Sonja. Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat ons in staat was om jou verwagtinge te oorskry. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

The Cape Amethyst
Martin L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en hulle het dit baie spesiaal gemaak vir 'n spesiale naweek.

Dit was baie lekker en hulle het dit vir ons regtig baie spesiaal gemaak vir ons 10de herdenking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cape Amethyst se terugvoer

Geagte Martin.
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar en vir die keuse van ons gaste huis. Ons is so bly om te hoor dat julle julle verblyf by ons geniet het en ons sien uit daarna om julle weer as gaste in ons gaste huis te verwelkom.

The Cape Amethyst
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Watsonia-weg, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYzEwMDA5LWE5ODktNGMxYi04MDE5LWZkYmQ4Y2ViYTUxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 65 Watsonia Road Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.81265 18.47465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem