The Edge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Jul 2024 tot 19 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 10, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R1 035 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Edge bied selfsorgverblyf in die onderste deel van 'n baie groot huis in Franskraal, naby die see.
Dié huis het 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Linne vir die beddens word voorsien, maar gaste moet onthou om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is 2 ruim leefareas en 'n eetkamerarea.
Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, 'n DVD-speler met 'n versameling DVD's vir die jongspan en 'n goeie versameling boeke in. Daar is gratis WiFi.
Daar is 'n groot braaiplek buite op die balkon vir gaste se gebruik vanwaar jy 'n gedeeltelike see-uitsig en die geure en klanke van die oseaan kan geniet.
Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en enige ander motors sal in die parkeerarea langs die huis kan parkeer.
Die boonste deel van die huis is die privaat area van die eienaars en hulle is net soms in Franskraal. Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie. Moet asb. nie in die huis rook nie.
Slaapplek
’n Bespreking by The Edge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sybrand Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Jaar gelys 12
Ligging
- Cilliers-straat 10, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 10, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom