The Farmhouse Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Farmhouse Hotel het ’n uitsig oor Langebaan se strandmeer en bied unieke verblyf op ’n historiese opstal waar daar op gehalteverblyf gefokus word.
Die hotel bied verskeie verblyfopsies wat tussen 2 en 5 gaste kan akkommodeer. Elke lieflike kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook geruik kan word vir 2 enkelbeddens of dubbelbeddens en enkelbeddens, en die kamers het ook en suite-badkamers met storte of baddens en toilette. Elke kamer het gratis WiFi, 'n kluis, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
Ander geriewe op die perseel sluit ’n swembad en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste.
Langebaan bied 'n rits aktiwiteite insluitende wind- en vlieërbranderry, kajakvaarte, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Kasino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom