LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Farmhouse Hotel | LekkeSlaap
+66

The Farmhouse Hotel

Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R1 860
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied 'n lieflike uitsig oor die rustige Langebaan strandmeer. Die kamer het 'n aparte tuiningang en is in die tuin geleë na aan die swembad. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad en stort. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word. - Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag. - Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op. - Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt. - Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Kamer
Vanaf
Vanaf R1 860
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer bied 'n lieflike uitsig oor die rustige Langebaan strandmeer. Die ruim kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n toilet. 'n Dagbed vir 'n kind onder die ouderdom van 14 is ook beskikbaar. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word. - Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag. - Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op. - Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt. - Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardgesinskamers
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir 'n gesin van 4 en bied elk slaapplek aan 2 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 14 jaar. Die kamers bied 'n uitsig oor die buurt en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, asook 'n stapelbed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word. - Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag. - Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op. - Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt. - Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Kamers
Vanaf
Vanaf R2 380
per eenheid
Beskrywing

Die kamer bied uitsigte oor die strandmeer, het lugversorging en 'n koninggrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en toilet. 'n Dagbed vir 'n kind onder die ouderdom van 14 is ook beskikbaar teen ekstra koste. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word. - Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag. - Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op. - Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt. - Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Frank Wightman Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 320
per eenheid
Beskrywing

Die vrystaande kothuis strek oor 'n paar verdiepings en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens elk en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. 'n Spiraaltrap lei van die eerste verdieping na onder waar daar 'n sitkamer en ontspanningsarea is. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word. - Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag. - Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op. - Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt. - Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Farmstead
Vanaf
Vanaf R3 720
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is in die oorspronklike opstal en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort en bad. Die eenheid het ook gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word. - Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag. - Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op. - Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt. - Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3021bf3f5d62fdb98efafb95e65db183fb77160240c346248f37b0221ad018c374d88a2c73f9b104b901b4a9f99020778a08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860  per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 5 Egret Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -33.105047753192 18.035093784061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!