LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Farmhouse Hotel | LekkeSlaap
+78

The Farmhouse Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klassieke Kamer
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Standaard Gesinskamers
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Superieure Kamers
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Frank Wightman Kothuis
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Plaashuis
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Tuinkamer
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Luukse Kamer
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Gesinskamers met 'n Strandmeer-uitsig
Gratis koffie en beskuit, ligte ontbyt en middag-tee en scones is ingesluit.
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jun 2021 tot 31 Jul 2021.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito sal met aankoms betaalbaar wees. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind, sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 14 jaar betaal R350 per nag op 'n dagbed.

Klassieke Kamers is troeteldier-vriendelik indien jy dit vooraf met die bestuur reël. 'n R170 bybetaling is dan per nag betaalbaar.

Alle maaltyd- en drankie-geriewe word volgens 'n Deli-konsep bedryf. Gaste moet dus hulself help. Die ligte ontbyt bestaan uit spekrepies, eiers, roosterbrood en sampioene of muesli en jogurt.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 150
Vanaf R767
per nag (plek vir 2)
was R1 150
Vanaf R767
per nag (plek vir 2)
was R1 150
Vanaf R767
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3021bf3f5d62fdb98efafb95e65db183fb77160240c346248f37b0221ad018c374d88a2c73f9b104b901b4a9f99020778a08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R767  per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 5 Egret Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -33.10505 18.035016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!