- 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 5 Egretstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Met uitsig oor die rustige Langebaan-lagune, is The Farmhouse Hotel 'n unieke, karaktervolle historiese plaashuis waar die fokus is op die skep van 'n kwaliteitsverblyf met unieke toevoegings wat bydra tot gekoesterde herinneringe.
Die Farmhouse Hotel bied verskeie akkommodasie-opsies wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die lieflike kamers is gemeubileer met koninggrootte-beddens wat in twee enkelbeddens omskep kan word, dubbelbeddens en enkelbeddens, en die kamers het en suite-badkamers met storte of baddens, en toilette. Elk van die kamers is toegerus met gratis WiFi, 'n kluis, slim-TV, persoonlike koeler, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis koffie en beskuit, ontbyt en middagtee en scones is ingesluit in die tarief.
Gaste kan afkoel in die swembad, en veilige parkering is beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling teen 'n bykomende koste.
Langebaan bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry en bergfietsry, en gaste kan besienswaardighede soos Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 584
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Egretstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Egretstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang