LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Guests' Retreat | LekkeSlaap
+46

The Guests' Retreat

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Guests' Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gideon Francois F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon Francois F

Gerieflik en huislik en baie stil om te bly.

Die omgewing is baie rustig met geen geraas, wandelpaadjie af na die rivier was mooi skoon en uitgelê. Pieter en Nicolien is baie vriendelik en baie behulpsaam. As jy hulle bel met iets, het hulle jou dadelik 'n antwoord gegee/gehelp. Om weg te breek van die stad se geraas, is die plek net die plek om jou te kom verkwik.

was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capt Hindon-laan, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZBdSjz4BF4GNClrI0ZoNk6FlTPElabzhNbIpofvgPbTVtFoIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Capt Hindon Avenue Kookrus 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.59743979567 28.004522593918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!