Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hobbit Hole

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hobbit Hole is versteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater in Bloemfontein. Die knus kamer is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in hierdie omgewing kan verken.

Die oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamer het 'n lessenaar, TV en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gastoof, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Bloemfontein-besoekers wat op soek is na opwindende dinge om te doen en te sien, word bederf met keuse. Besigheidsreisigers sal vind dis naby aan die stad, tóg in 'n rustige buurt. Die verblyf is 5 km vanaf Oranje Meisiesskool, en ander skole in die noordelike voorstede, is ook maklik bereikbaar.

Indien vooraf gereël, kan 'n klein troeteldier wat goed opgelei is teen 'n ekstra fooi saam met jou oornag.

Slaapplek

’n Bespreking by The Hobbit Hole sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir The Hobbit Hole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Jaar gelys 1

Ligging

  • Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Hobbit Hole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8075d6c7098ee4f97b445b70e557e349b4268f412bfd18cf2fa7fbab57176c9d510e06a3e3cdd0ba28d797d12c39df04a9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.084564423938 26.229337266045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem