Denneoord Akkommodasie by The Lion's Den | LekkeSlaap
+7

The Lion's Den

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Lion's Den
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marizelle B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Van die vriendelikheid van die gashere wat jou verwelkom tot die vars, sagte linne en handdoeke. Alles is net 'n plesier en ons hou aan om terug te gaan vir meer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing!

From the friendliness of the hosts welcoming you to the fresh, soft linen and towels. Everything is just a pleasure and we keep going back for more!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Lion's Den's terugvoer

Dear Marizelle,

Thank you so much for the great review. It was wonderful having you stay with us.

Regards,
The Lion's Den

The Lion's Den
Marlize B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste woonstel in 'n heerlike stil buurt.

Ons het heerlik daar gebly en die plekkie was pragtig skoon. Ons gasheer se seun Tyler het ons warm verwelkom. Die enigste negatief wat ek dink net persoonlik is, is die matras was net te sag vir ons en is nie baie aangenaam as jy 'n rug-probleem het nie. Verder kan ek geensins fout kry nie. Baie dankie.

The Lion's Den's terugvoer

Thank you so much for the review and the positive comments. I'm pleased you enjoyed your stay and hope to have you back again the future. Sorry for the soft mattress, we've had 3 beds in the Den over the last 12 months and only recently purchased that one as we wanted to invest a better quality than the ones we had previously. We will ask for feedback from future guests as well to her if we may need to try another.

Thanks you again.

The Lion's Den
Marizelle B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning gewees en sal definitief weer daar oorbly!

Van die oomblik wat ek begin kommunikeer het met Carl was een ongelooflike ervaring. Ons is baie hartlik & vriendelik verwelkom en die verblyf was enduit een ongelooflike ervaring. Van die netheid en gerieflikheid tot die sagste linne het dit 'n absolute waarde vir geld gebied!

The Lion's Den's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlikke woorde. Ek hoop ons sien julle vinnig weer by The Lions Den.

The Lion's Den
Leanne B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy aan kan dink is daar om jou kuier gemaklik te maak.

As jy wil gaan rus, is dit die plek, waarde vir jou geld en die eienaaars baie behulpsaam en jy het jou privaatheid en dit is baie veilig en netjies.

The Lion's Den's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Hoop ons sien julle weer eendag :)

The Lion's Den
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 23, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjY2VmZWVjLWVlOWQtNDUxNi05ZTU2LWViZjE2NDQ5YjRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 23 Dassie Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.941464988154 22.473284906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za