Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Gem

Mountain View-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 225
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat kothuis het 'n en suite-slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en 'n privaat binnehof met braaigeriewe in die skadu van 'n peperboom is beskikbaar. Vuurmaakhout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die kothuis verbode.
Die eenheid se buitenste area is privaat en veilig, so honde kan vir kort tydjies alleen gelaat word.
Let asb. dat The Little Gem nuwe bestuurders het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat 12, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd66e0ea33f9658861f27c7de50488eea0b86573f9e68e963ae512f18cc450f5e75bb0c7f980345e20fb23499b4d4593ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 12 Keerom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.784799209783 20.112556122685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem