The Lovenest
1 resensie
Selfsorg
Beskrywing
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het basiese toerusting soos 'n yskassie, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot braaigeriewe en hulle kan lekker onder die sterrehemel kosmaak en 'n glasie wyn geniet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Beit Shalom Kothuis het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n buitelugbad en -stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste. Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kooboo Berry Extension, Erf 1068, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom