LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Ocean Villa | LekkeSlaap
+12

The Ocean Villa

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The Ocean Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anchen V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Saam met vriende

Tot blomme in die kuierarea! Wow! Sal definitief hierdie pragtige plek aanbeveel.

Goeie linne/beddegoed. Pragtige uitsig! Sou meer foto's van die uitsig opsit. Die kinders was mal daaroor om die rotspoeletjies te verken.

The Ocean Villa's terugvoer

Hallo Anchen,
Baie dankie vir jou postiewe kommentaar. Jy is heeltemal reg, Sandbaai se rotspoeletjies is 'n kinderparadys! En baie dankie vir die wenk oor foto's. Ons het nooit daaraan gedink nie, maar sal nou beslis werk maak daarvan!
Die Ocean Villa-span

The Ocean Villa
Mauritius D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi huis en beveel dit vir seker aan.

Wens ons kon langer bly.

The Ocean Villa's terugvoer

Hallo Mauritius
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om 'n tydjie af te knyp om Ocean Villa so 'n wonderlike kompliment te stuur. Dis altyd ‘n groot motivering vir al die personeel om sulke positiewe opmerkings te hoor. Dis ons plesier om toe te sien dat ons gaste hulle verblyf geniet wat daartoe sal bydra vir 'n volgende besoek. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang en hou by voorbaat saam met julle duimvas dat dit heerlike swemweer sal wees. Vriendelike groete
Die Ocean Villa-span

The Ocean Villa
Aziz P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziz P
Gesin met klein kinders

Best mental reset.

Everything was brilliant. From the location of the accommodation to the ease of getting to the beaches.

Yvonne M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M
Saam met vriende

Heerlike rustige naweek met asemrowende uitsig!

The Ocean Villa was die ideale blyplek vir ons 2 gesinne. Die huis was netjies en skoon, die kombuis is goed toegerus en daar is alles wat jy nodig het. Die balkon met 'n lieflike uitsig is die ideale plek om jou oggendkoffie te drink en die aand te ontspan met 'n drankie. Die huis is baie ruim met sy 4 slaapkamers. Die onderste leefarea is maar koud in die winter (ons het nie geweet hoe om die gaskaggel te werk nie). In die somer sal dit heerlik koel wees. Die boonste leefarea is lekker cosy met die groot kaggel waar jy ook kan braai. Buite is 'n lieflike afdak met tuinmeubels asook 'n swembad wat 'n bonus is vir die somer. Ons is baie vriendelik ontvang deur Chris en hy het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hy was ook byderhand indien ons hulp nodig gehad net. Ons sal net graag spieëls in die twee hoofslaapkamers wil hê naby aan 'n kragpunt, aangesien daar niks was en dit moeilik is om hare droog te maak. Ons beveel The Ocean Villa aan en het reeds die plek weer bespreek vir Desember.

The Ocean Villa's terugvoer

Hi Yvonne
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om so ‘n volledige kommentaar te skryf. Dis altyd ‘n groot motivering vir al die personeel om sulke positiewe opmerkings te hoor! Dis ons plesier om toe te sien dat ons gaste hulle verblyf geniet – en ook is dit goed om julle goeie aanbevelings te hoor. Dit maak baie sin om die slaapkamers met spieëls naby aan die kragpunte toe te rus, en ons sal so gou as moontlik daarvan werk maak. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang en hou by voorbaat saam met julle duimvas dat dit heerlike swemweer sal wees!
Vriendelike groete
Die Ocean Villa-span

The Ocean Villa
Chris L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met vriende

Good!

We had a blissful weekend in this beautiful house, especially the stunning upstairs entertainment area with our friends.

Kobus K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met vriende

Ongelooflike lekker kuier gewees by die Ocean Villa.

Sal defnitief weer van die Ocean Villa gebruik maak.

The Ocean Villa's terugvoer

Beste Kobus,

Ons sal julle baie graag weer hier by ons wil ontvang! Dit is die grootste kompliment wat ons kan kry as gaste lus is om weer in ons huis te kom bly, en ook weer die pragtige omgewing te geniet.

Ons is reeds besig om te dink aan allerhande maniere om die verblyf nog lekkerder te maak in die toekoms!

Groete,
Die Ocean Villa-span

The Ocean Villa
Joanne V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne V
Saam met vriende

Verskriklik mooi. Skoon en gerieflik. Pragtige uitsig.

As ek een fout moet vind sal ek dalk 'n beter kwaliteit matras wou voorstel. Dalk ook basiese "condiments" soos sout/peper/olie/asyn. Die goed wat jy benodig vir 'n wegbreeknaweek sonder om hierdie basiese benodighede aan te koop. Verder was die verblyf huislik en baie lekker. Vriendelike agent ontvangs.

The Ocean Villa's terugvoer

Beste Joanne,

Baie dankie vir jou terugvoer oor julle verblyf. Dis goed om te weet dat julle die wegbreeknaweek geniet het! Ons neem kennis jou voorstel om nog meer basiese benodigdhede te voorsien, en sal kyk in watter opsigte ons verder kan verbeter. Ons wil graag 'n onvergeetlike ervaring aan al ons gaste voorsien!

Groete,
Die Ocean Villa-span

The Ocean Villa
Adél D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adél D

'n Skoon, netjies en goed ingerigte huis om die verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Dis 'n heerlike kuier huis, goed ingerig met uitsig wat uit ideaal is vir 'n wegbreek kuiertjie uit die stad.

The Ocean Villa's terugvoer

Baie dankie, Adel, dis altyd vir ons baie lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf hier by die see geniet het. 'n Mens het nogal partykeer nodig om bietjie weg te kom uit die stad vir die vars lug, die see-uitsig, 'n tjoppie op die kole of net lui-lekker ontspan langs die swembad! Die Ocean Villa-span.

The Ocean Villa
Franciscus W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus W
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker en pragtige plek en uitsig.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Die geluid van die branders en om net te kyk hoe hulle breek was net eenvoudig ongelooflik. Die huis se uitleg en styl was bydraend tot 'n perfekte vakansie atmosfeer.

The Ocean Villa's terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar! Dis so lekker vir ons om te hoor dat ons gaste The Ocean Villa geniet. Kom kuier gerus weer. Hierdie tyd van die jaar sal julle heel moontlik 'n paar walvisse vanaf die dek gewaar! Die Ocean Villa-span.

The Ocean Villa
Melanie B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met vriende

Ongelooflike interessante huis met als wat jy nodig het en meer.

Boonste leefvertrek is uitstekend! Pragtige dek en uitsig oor die see, net reg om te ontspan. Heerlike binnebraai met volledige werkende DStv. Drie kamers onder was pragtig, goeie en skoon beddegoed met handdoeke. Een kamer het stapelbedjies, so hou dit net in gedagte. Daar is 3 badkamers en almal is baie netjies en skoon. Lieflike privaat tuin vir buite ontspan met 'n swembad vir die warmer dae. Ek sal hierdie huis enige dag aanbeveel, wens ek kon dit elke naweek geniet het!

The Ocean Villa's terugvoer

Dis vir die hele Ocean Villa-span so lekker om te hoor dat julle jul verblyf hier geniet het! Dit gee ons sommer weer moed en motivering om ons bes te probeer om alles tip-top en sprankelend te hou vir ons gaste!
Die Ocean Villa-span

The Ocean Villa
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 308, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZjg3ZDIzLWJlZDgtNDYwMi1iOGEyLWU2ZjA1ZjIyMjdjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 308 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.421797019444 19.189977049828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!