Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pebble Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir The Pebble Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fiona Macduff M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona Macduff M
Saam met vriende

Very good stay.

Very friendly welcoming hostess. Very comfortable accommodation. Would have appreciated some teabags for our morning cuppa though. I would definitely recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Hi Fiona,
I am so sorry about the teabags - will not forget in future.
Thank you for your lovely words.
Kind regards,
Marcia

The Pebble Cottage
Sandra C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Ons het lekker gebly.

Die plekkie is baie netjies en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde, Sandra!
Groete
Marcia

The Pebble Cottage
Ciska J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska J
Enkelreisiger

It was wonderful.

I had a fantastic and peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, Ciska!
Kind regards,
Marcia

The Pebble Cottage
Dolly V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net 'n oorslaap, maar ons was spyt dit was nie langer nie.

Dit was 'n lekker rusplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Baie dankie Dolly!
Groete
Marcia
Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Roxzanne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige wegbreekplekkie.

Ons het baie lekker gebly, wou nie huis toe gaan nie. Marcia was die mees vriendelikste gasvrou ooit. Baie dankie vir geskenkies, dit was baie oulik van jou. Het dit glad nie verwag nie. Ons waardeer dit baie en sal gou weer kom kuier. Die plekkie is goed ingerig en baie veilig. Heelwat rustig, ons het baie lekker ontspan. Ek sal die plekkie aan enige iemand aanbeveel wat 'n rustige wegbreek van die besige lewe wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Baie dankie Roxanne vir die mooi boodskap. Kom kuier weer!
Groete

Marcia
Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Richard M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

It was very pleasant, extremely clean and comfortable. I have two problems with the accommodation - there is no DSTV, only Netflix, and there was no soap, shampoo, or shower gel supplied in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Hi Richard,
If you have a look at the LekkeSlaap website, the Pebble Cottage clearly states that only Netflix is available.
We will now start supplying shampoo, conditioner, and hand wash.
Regards,
Marcia

The Pebble Cottage
Lindsay N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay N
Gesin met tieners

I would highly recommend The Pebble Cottage.

Marcia was a lovely host, very kind, and we had everything we needed. Given the heatwave, we especially enjoyed chilling off in the pool. We were also very grateful for the secure shaded parking spot, and there were no mosquitoes! Very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy, stil, lekker swembad.

Eenheid was cozy en skoon. Baie stil. Swembad was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Dankie JP. Kom kuier weer! Groete, Marcia (Pebble Cottage)

The Pebble Cottage
Luke K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke K
Saam met vriende

Great experience.

It was a wonderful stay. The area was quiet and clean, and the place was absolutely stunning and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Thank you, Luke, it was lovely to have you! Come visit again!
Kind regards,
Marcia
Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Jaston C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaston C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig ou plekkie.

Ons het lekker geslaap. Marcia die gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Loopafstand vanaf die Panorama Mediclinic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Baie dankie Jaston dit was 'n plesier om julle by ons te laat bly. Sien julle weer, Groete Marcia.

The Pebble Cottage
René M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René M
Saam met vriende

Loopafstand vanaf Hospitaal.

Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Dankie Rene, Groete Marcia.

The Pebble Cottage
Gawie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie V
Besigheidsreis

A pleasant stay and good, friendly service by the owner.

Bedding for the winter can be improved on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Hello Gawie, thank you for the feedback. I have replaced the duvet inners which help keep one warm in winter and cool in summer. Hope you will come visit again. Kind regards. Marcia

The Pebble Cottage
Retha N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Retha N
Besigheidsreis

Gemiddeld

1 klein parkeerplek, geen sekuriteitshek voor die deur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Hello Retha you are the first person driving a Polo that finds the standard carport behind security too small.
Sorry you found your stay average.
Regards
Marcia
Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Joanie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Ons is goed ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie vir 'n skoon en netjiese eenheid. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Dankie Joanie V ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Groete,
Marcia Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Madelle L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelle L

Ek het lekker gebly.

Die verblyf was goed. Baie skoon en netjies. Ek sou verkies het om te weet dat die stort deel vorm van die bad. Die privaatparkering is nie regtig geskik vir groot voertuie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pebble Cottage se terugvoer

Dankie Joanie vir jou gawe woorde.
Groete,
Marcia
Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem