LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Purple Tree | LekkeSlaap
+8

The Purple Tree

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir The Purple Tree
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mimi-lize G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mimi-lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjiese oornagfasiliteit.

Purple Tree voldoen aan die basiese geriewe vir 'n reisiger wat netjiese, skoon en gerieflike fasiliteite benodig teen 'n bekostigbare tarief. Dit is goed geleë vir ouers wat studente of kinders besoek vir 'n kort tydperk. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Ian S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Dit was regtig lekker om hier te oornag. Skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Athi M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service was fantastic, had a good time.

Place was worth the money.

Chris L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Besigheidsreis

Slept over on a business trip, friendly host. Very clean and organised. Will stay here again.

Was very clean and a very friendly host. Booking was quick and easy, and Christelle was very helpful. Will recommend it to anyone who needs a night to stay over.

Willem B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf.

Die verblyfgeriewe is baie rustig, skoon en netjies. Ons sal dit beslis aanbeveel vir oornagverblyf.

Melanie G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Dirk het vir ons gewag tot 10:15 en ons vriendelik verwelkom. Ons sal weer daar gaan oornag wanneer ons weer Bloemfontein toe gaan.

Vanessa W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon, maar die advertensie is misleidend.

Ek het nie besef dat die huis met moontlike drie pare vreemdelinge gedeel kan word nie - dit het glad nie uit die advertensie geblyk nie. Terwyl ons gelukkig die enigste mense daar was, kon ons maar 'n kamer met 'n skakelbadkamer eerder as die een af in die gang gekry het? Daar was ook geen veilige (of onsigbaar van die straat) parkering vir ons voertuig nie. Verder was dit ook nie in Langenhovenpark soos wat ek versoek het nie. Ek voel ek is mislei.

Elbe T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en goed ingerig.

Baie vriendelik en behulpsaam, goed ingerig en skoon. Veilige parkering.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-straat 80, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASGtQOAwEXQn7qQdDMyL4C3EZNsEDtH2rhlwhF7EsE5Pw41WRX6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 80 Wynand Mouton Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.112440266549 26.170138233917
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!