The Railway Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Aucamp V - Apr 2024
Algehele gradering
Bakgat. Fantasties en hoogs aan te beveel.
The Railway Cottage se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oorstaan het. Ons verwelkom julle graag terug.
Nicolaas H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
The Railway Cottage se terugvoer
Was baie lekker om jou hier te hê, Nicolaas.
Wanda O - Mrt 2024
Algehele gradering
"Home away from home".
Elaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
5 ster akkommodasie.
The Railway Cottage se terugvoer
Dankie Elaine en Louwrens, altyd lekker om julle terug te verwelkom.
Chere M - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Deidre R - Des 2023
Algehele gradering
Van die bestes.
Prof Dr Jc S - Okt 2023
Algehele gradering
Prima.
Ockie V - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome cottage.
Christiaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging en rustige area.
Bridget W - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation and value for money.
Patta D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en baie rustige ongewing.
The Railway Cottage se terugvoer
Dankie Patta. Julle is altyd welkom
Regardt N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike diens. Sal definitief weer daar gaan bly.
The Railway Cottage se terugvoer
Dankie Regardt.
Dit was ‘n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Riaan B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Shayen G - Jan 2023
Algehele gradering
Very lovely interior, calming atmosphere and very nice to stay at.
Cameron P - Nov 2022
Algehele gradering
Ruim, skoon en goed geleë.
Daan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese plek - waarde vir geld.
The Railway Cottage se terugvoer
Baie dankie Daan. Was 'n voorreg om julle te huusves.
Caren A - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation. Clean and private.
Emmie C - Sep 2022
Algehele gradering
Warm tuislike, huislike omgewing.
Douglas M - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Ilse S - Apr 2022
Algehele gradering
It was very cosy, clean and comfortable.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Sarih K - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Neill R - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable and well equipped.
Elmarie P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie baie oulike plek!
Roline B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Railway Cottage se terugvoer
Dankie, altyd ‘n voorreg en plesier om gaste te ontvang.
Benny P - Feb 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en veilige omgewing.
The Railway Cottage se terugvoer
Dankie, dit was vir my sooo lekker om julle te ontvang. Sien uit om julle weer te sien
Imelda S - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid netjies en als wat nodig is .
The Railway Cottage se terugvoer
Julle is spesiale mense en ek verwag groot dinge vir julle
Michelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik.
The Railway Cottage se terugvoer
Was so besonders om julle te ontmoet. Bly julle het dit geniet
Piet C - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig, goed toegerus en baie netjies.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom