Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Residence Boutique Hotel

Tuin Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers met lugversorging het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamers bied slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n stoep met direkte toegang tot die tuin. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n Nespresso-koffiemasjien. Die kamers sluit ook 'n TV, DVD-speler, werkstasie en 'n sitarea in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan bestel word en sal op versoek by gaste se kamer of suite afgelewer word.
'n Gas se ID of paspoort word voor aankoms of met inklok vereis.
Die kredietkaart wat vir die aanlyndeposito gebruik is, moet tydens inklok beskikbaar wees.
Neem asb. kennis dat The Residence Botique Hotel (Pty) Ltd streng 'n Halaal-instansie is.
Ontbyt is as kamerdiens beskikbaar.
Geen alkohol word op die perseel bedien nie.
'n Ekstra fooi word op laat uitkloktye gehef.
Vroeë inkloktye kan versoek word, maar word nie gewaarborg nie en 'n ekstra fooi word daarop gehef.
Reg van toegang word voorbehou deur bestuur.
Die perseel is nie ingerig vir gestremdes nie (gaste met beperkte beweging).
Rook word beperk tot die privaat balkonne en aangewese rookareas.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang tot die gemeenskaplike swembad word beperk tot gaste. Gaste swem op eie risiko en kinders moet te alle tye vergesel word.
The Residence Boutique Hotel het sy eie waterontrekking- en behandelingstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Dubbelkamer met Kombuisie
Vanaf
Vanaf R2 795
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n stoep met direkte toegang tot die tuin. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, mikrogolfoond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV, DVD-speler, werkstasie en 'n sitarea in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt kan bestel word en sal op versoek by gaste se kamer of suite afgelewer word.
'n Gas se ID of paspoort word voor aankoms of met inklok vereis.
Die kredietkaart wat vir die aanlyndeposito gebruik is, moet tydens inklok beskikbaar wees.
Neem asb. kennis dat The Residence Botique Hotel (Pty) Ltd streng 'n Halaal-instansie is.
Ontbyt is as kamerdiens beskikbaar.
Geen alkohol word op die perseel bedien nie.
'n Ekstra fooi word op laat uitkloktye gehef.
Vroeë inkloktye kan versoek word, maar word nie gewaarborg nie en 'n ekstra fooi word daarop gehef.
Reg van toegang word voorbehou deur bestuur.
Die perseel is nie ingerig vir gestremdes nie (gaste met beperkte beweging).
Rook word beperk tot die privaat balkonne en aangewese rookareas.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang tot die gemeenskaplike swembad word beperk tot gaste. Gaste swem op eie risiko en kinders moet te alle tye vergesel word.
The Residence Boutique Hotel het sy eie waterontrekking- en behandelingstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R3 595
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse kamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n stoep met direkte toegang tot die tuin. Die kamer het 'n kombuisie met 'n Nespresso-koffiemasjien, mikrogolfoond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV, DVD-speler, ondervloerse verhitting, 'n werkstasie, sitarea en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt kan bestel word en sal op versoek by gaste se kamer of suite afgelewer word.
'n Gas se ID of paspoort word voor aankoms of met inklok vereis.
Die kredietkaart wat vir die aanlyndeposito gebruik is, moet tydens inklok beskikbaar wees.
Neem asb. kennis dat The Residence Botique Hotel (Pty) Ltd streng 'n Halaal-instansie is.
Ontbyt is as kamerdiens beskikbaar.
Geen alkohol word op die perseel bedien nie.
'n Ekstra fooi word op laat uitkloktye gehef.
Vroeë inkloktye kan versoek word, maar word nie gewaarborg nie en 'n ekstra fooi word daarop gehef.
Reg van toegang word voorbehou deur bestuur.
Die perseel is nie ingerig vir gestremdes nie (gaste met beperkte beweging).
Rook word beperk tot die privaat balkonne en aangewese rookareas.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang tot die gemeenskaplike swembad word beperk tot gaste. Gaste swem op eie risiko en kinders moet te alle tye vergesel word.
The Residence Boutique Hotel het sy eie waterontrekking- en behandelingstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Herehuis
Vanaf
Vanaf R10 950
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die slaapkamers het of 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Sommige van die kamers het 'n balkon ook. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 leefareas, elk met 'n kaggel, eetkamer en 'n beskutte stoep. Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt kan bestel word en sal op versoek by gaste se kamer of suite afgelewer word.
'n Gas se ID of paspoort word voor aankoms of met inklok vereis.
Die kredietkaart wat vir die aanlyndeposito gebruik is, moet tydens inklok beskikbaar wees.
Neem asb. kennis dat The Residence Botique Hotel (Pty) Ltd streng 'n Halaal-instansie is.
Ontbyt is as kamerdiens beskikbaar.
Geen alkohol word op die perseel bedien nie.
'n Ekstra fooi word op laat uitkloktye gehef.
Vroeë inkloktye kan versoek word, maar word nie gewaarborg nie en 'n ekstra fooi word daarop gehef.
Reg van toegang word voorbehou deur bestuur.
Die perseel is nie ingerig vir gestremdes nie (gaste met beperkte beweging).
Rook word beperk tot die privaat balkonne en aangewese rookareas.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang tot die gemeenskaplike swembad word beperk tot gaste. Gaste swem op eie risiko en kinders moet te alle tye vergesel word.
The Residence Boutique Hotel het sy eie waterontrekking- en behandelingstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d7587a3a4be06aa3773d90b29a85dbe0b1c2765b4c48cc1243c89dc3cac54e3a8bbdeebeca5d32baa1bcf1cfae04c187e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 11 Essenhout Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.14560209629 19.011942764388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem