Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Residence Boutique Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Herehuis
Selfsorg
Tuin Dubbelkamer
Slegs verblyf
Tuin Dubbelkamer met Kombuisie
Selfsorg
Deluxe Suite
Selfsorg
Huisreëls

Ontbyt kan bestel word en sal op versoek by gaste se kamer of suite afgelewer word.
'n Gas se ID of paspoort word voor aankoms of met inklok vereis.
Die kredietkaart wat vir die aanlyndeposito gebruik is, moet tydens inklok beskikbaar wees.
Neem asb. kennis dat The Residence Botique Hotel (Pty) Ltd streng 'n Halaal-instansie is.
Ontbyt is as kamerdiens beskikbaar.
Geen alkohol word op die perseel bedien nie.
'n Ekstra fooi word op laat uitkloktye gehef.
Vroeë inkloktye kan versoek word, maar word nie gewaarborg nie en 'n ekstra fooi word daarop gehef.
Reg van toegang word voorbehou deur bestuur.
Die perseel is nie ingerig vir gestremdes nie (gaste met beperkte beweging).
Rook word beperk tot die privaat balkonne en aangewese rookareas.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang tot die gemeenskaplike swembad word beperk tot gaste. Gaste swem op eie risiko en kinders moet te alle tye vergesel word.
The Residence Boutique Hotel het sy eie waterontrekking- en behandelingstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d7587a3a4be06aa3773d90b29a85dbe0b1c2765b4c48cc1243c89dc3cac54e3a8bbdeebeca5d32baa1bcf1cfae04c187e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 11 Essenhout Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.14560209629 19.011942764388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem