The Residence Boutique Hotel
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Essenhoutlaan 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Residence Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel in familiebesit. Dit is in Grabouw se Elgin-vallei en bied maklike toegang tot al Kaapstad se besienswaardighede en aktiwiteite. Dit is die ideale beginpunt om die omgewing te verken terwyl mens die groen plattelandse natuurskoon inneem. The Residence plaas die beste van Elgin-vallei en die groter wynlande op jou voorstoep of jy nou vir besigheid of ontspanning reis.
Die hotel bied suites, 'n selfsorg-herehuis en groot, elegante gastekamers waarvan almal alles het wat gaste sal nodig hê om hul verblyf te geniet. Al die gastekamers bied verskeie geriewe, soos 'n tuinuitsig, luukse en suite-badkamers, individuele lugversorging, 'n satelliet-TV met Netflix, 'n DVD-speler, 'n werkspasie en toegang tot WiFi.
Sommige kamers het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en basiese eetgerei en breekware. Daar is ook houtvuurwarmbaddens in sekere kamers.
Die hotel het 'n sprankelende soutwaterswembad met sonstoele en is omring deur 'n enorme parkagtige omgewing. Daar is konferensiegeriewe indien gaste dit benodig en veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mohammed-Rameez Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Essenhoutlaan 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink The Residence Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Essenhoutlaan 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom