Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shire Family Unit

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Shire Family Unit is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die woonbuurt Bayswater in Bloemfontein. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eenplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel, 2 enkelbeddens en 'n enkelbed vir kinders op die solder. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels en 'n braai, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Shire Family Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbedjie
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Jaar gelys 1

Ligging

  • Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd17a9a78df0c4d7d8e2b9e475492e082ff4787c4aba632c24d37ad56275835e0f837b3e22cb2a77bff3ff962ead26ed7bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.084471287377 26.229262170413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem