Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Singing Seagull Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Singing Seagull Cottage is op Admiral Island-landgoed in Port Owen wat dit ideaal maak vir 'n paartjie wat op soek is na 'n plekkie om te ontspan. Dit is veilig om op Admiral Island te stap en daar is bankies in openbare areas langs die water waar jy kan sit.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n vierplaatkookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Weber-braai is op versoek beskikbaar. Bring asb. jou eie handdoeke saam. Dit kan, indien vooraf versoek, voorsien word. Kinders onder 7 jaar kan op spesiale versoek toegelaat word, maar die gasheer sal daaroor besluit.

Gaste het toegang tot aktiwiteite naby, insluitend bootritte, mini-gholf en trapboote wat gehuur kan word. Daar is ook 'n gesondheidspa. 'n Restaurant, 'n kroeg en 'n Spar is naby.

Slaapplek

’n Bespreking by The Singing Seagull Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Singing Seagull Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 10

Ligging

  • Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Singing Seagull Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79992b2f48c01ca21e754e3cc04a7a0f1ac93bd39aa53e85ad014c92a62fe68201b887874fae1f3511528285922816c71139?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 37 Admiral Island Boulevard Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.78581 18.15338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem