The Tides
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 25, The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Tides is 'n selfsorg-duplekshuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n kusvakansie saam met vriende en familie aangesien die kompleks 'n swembad het en stapafstand vanaf die strand is.
Dié duplekshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die motorhuis bied ekstra stoorplek en het 'n diepvrieskas, 'n tweede yskas-vrieskas en 'n wasmasjien.
Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en 'n sitarea. Die tweede sitarea het 2 slaapbanke, 'n TV met DStv en WiFi. Daar is 'n dek op die derde verdieping met 'n ingeboude braai, 'n uitsig oor die kompleks en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die sitarea op die onderste verdieping lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n lekker plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by The Tides sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Protea-weg 25, The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 25, The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom