Piesangvallei Akkommodasie by The View Home | LekkeSlaap
+25

The View Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg 46, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 020 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The View Home is 'n luukse villa in 'n rustige buurt van Plettenbergbaai. Dié prentjiemooi dorp bied ongelooflike strande, onder andere 'n Blouvlagstrand met 'n mooi uitsig en warm water.

Dié vierslaapkamervilla het slaapplek vir 8 gaste, is smaakvol versier en bied 'n mooi uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad.

Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sonnige sitkamer het gemaklike banke en lei na 'n ruim eetkamer. Die huis het 'n TV met DStv en daar is ook gratis WiFi en 'n buite braai-area met 'n tafel.

Besienswaardighede in die area sluit die Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in. Doendinge sluit kajakvaar, kanovaar, voetslaan in die woud en bootritte in.

Slaapplek

’n Bespreking by The View Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Robbergweg 46, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 020
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 020
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg 46, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHo4jutr3FV4oGpHiRXF7MTfENp3mE6pemlYGssKnaKEm3yJI6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 020  per nag (plek vir 8) 46 Robberg Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.067415550179 23.367623906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za