The Vineyard Group
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV, yskassie, mikrogolfoond, verwarmer, haardroër en verversings in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word om 'n dubbelbed te maak. Daar is 'n badkamer wat gedeel word met die dogter van die paartjie wat op die perseel woon vir sowat 'n uur tussen 19:00 en 20:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n dubbelslaapbank. 1 of 2 enkelbeddens kan op versoek bygevoeg word en word in die kuierarea opgestel. Die eenheid het ook 'n privaat patio met 'n tafel en 4 stoele, asook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestrelstraat 31, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom