Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves On Keurboom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waves-laan 405, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R14 600 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Waves On Keurboom is in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai geleë. Hierdie ruim huis het verskeie verdiepings en bied selfsorgverblyf met direkte toegang via trappe tot die strand.

Dié pragtige huis beskik oor 7 slaapkamers en het slaapplek vir 12 volwassenes en 4 kinders. Daar is 6 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed, sitarea en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort het. Die sewende kamer het 2 stapelbeddens vir kinders en gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die huis het verskeie gemeenskaplike areas, soos sitareas, 'n ruim eetarea en 'n kroeg met 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n toonbank met kroegstoele, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Stapeldeure lei na 'n beskutte swembad met sonstoele. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis.

Slaapplek

’n Bespreking by The Waves On Keurboom sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anna Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 133

Maande gelys 4

Ligging

  • Waves-laan 405, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R14 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waves-laan 405, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA755d37f311ff3311088fac1805073a4d5c61357b8cca2f1a55e7bd308b1ffeec09b26514468a61ec52a330a351a65d9742f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 600 per nag (plek vir 12) 405 Waves Avenue Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0056184 23.4473325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem