The Windmill Country Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Windmill Country Retreat is 'n sjarmante toevlugsoord in die prentjiemooi Sabievallei omring deur natuur. Dit is ideaal vir gaste wat Sabie, Hazyview en die Krugerwildtuin wil verken. The Windmill is ideaal geleë tussen Sabie en Hazyview.

Verblyf is beskikbaar is 4 kothuise, 3 kamers in die hoofhuis en 'n wittebroodsuite. Die verblyf is ideaal vir paartjies, gesinne of klein groepe. Elk van die kothuise het 'n en suite-badkamer, 'n verskeidenheid van tee en koffie, lugversorging en 'n privaat dek met ongerepte uitsigte. Die kamers het 'n dek wat 'n uitsig bied van die Sabie-vallei. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n verskeidenheid van tee en koffie en lugversorging. Die wittebroodsuite is 'n romantiese, privaat kothuis met 'n badkamer, buitestort, lugversorging en 'n kombuisie. Die wittebroodsuite het 'n klein plonspoel op die dek en 'n uitsig oor die Sabieriviervallei. Die gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige kombuis en 'n groot privaat dek.

Tariewe geld op 'n B&B-basis met 'n opsie vir aandete. The Windmill Country Retreat is op 22-hektaar geleë, en die Krugerwildtuin is 30 minute se ry weg, en vir die avontuurlustige is Sabie River Adventures slegs 5 minute se ry vanaf die verblyf.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Windmill Country Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 520 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za