Then Sings My Soul

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Then Sings My Soul is in Suiderstrand in die Agulhas Nasionale Park. Suiderstrand is 5 km vanaf die historiese vuurtoring by Kaap Agulhas. Dis buite die mees suidelike punt van Afrika, waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet. Die selfsorg huis staan apart en bied slaapplek aan 6 gaste. Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat nie.

Then Sings My Soul het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens. Die eerste en tweede slaapkamer het ononderbroke see-uitsigte, en die derde slaapkamer het 'n uitsig oor die platteland met fynbos.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, 'n groot kaggel en 'n uitsig oor die see. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser.

Daar is 'n wasbak en tafel buite waar vis bewerk kan word. Daar is ook 'n buitestort.

Let asb daarop dat die instansie via 'n gedeeltelike grondpad bereik word. Die TV is nie aan DStv gekoppel nie, maar kan met 'n skootrekenaar of hardeskyf gekoppel word.

Beddegoed en handdoeke word voorsien.

'n Besoek aan die vuurtoring, die nabygeleë skeepswrak, die mees suidelike punt van Afrika is naby. Pylstertvisse kan by Struisbaai se hawe gewaar word. Die staproetes is goed gemerk en doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, seil, boot-ry en visvang in.

Slaapplek

'n Bespreking by Then Sings My Soul sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Then Sings My Soul gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]