Thys Olivier Holiday House 35694

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thys Olivier Holiday House 35694 is in Bothastrand, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het ’n pragtige see-uitsig, 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed. Daar is 'n stort, bad, toilet en wasbak in die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n slim-TV en WiFi. Daar is ’n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Daar is braaigeriewe en ’n ommuurde braaikamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in ’n dubbelmotorhuis wat kan sluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Thys Olivier Holiday House 35694 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thys Olivier Holiday House 35694 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false