Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteapad 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tides 24 is in 'n kompleks in die skilderagtige dorpie Struisbaai en bied gerieflike verblyf aan 8 gaste. Hierdie lieflike en ruim vakansiehuis is die perfekte keuse vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die privaat stoep bied die perfekte plek om te ontspan en die vars kusbriesie, son en buitelug-maaltye te geniet. Die kompleks bied ook gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad en braai-area, wat gaste ook kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Tides 24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tides 24
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Ligging

  • Proteapad 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tides 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteapad 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6634cdbc2240bda61544dc6cc4804451a50edf95b3cd840306261149cfaffabd99998d21de059f9e9af7253e253f90735a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 90 Protea Road Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.7947488 20.0446986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem