LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tolkabos B&B | LekkeSlaap
+11

Tolkabos B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Tolkabos B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hugo V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oppie plaas!

Baie gasvrye mense en lekker sop.

Ilze N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze N
Enkelreisiger

Heerlik!

Het my verblyf terdeë geniet. Janet was baie gasvry. Heerlike ontbyt!

Doronet G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doronet G
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie gasvry, gevoel soos by die huis.

Tolkabos B&B's terugvoer

Hi Doronet

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar op TG.
Ek waardeer dit en jul is altyd welkom.
Groete
Janet

Tolkabos B&B
Emil En Elize B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil En Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoewel nie sentraal geleë nie, het ons lekker gebly.

Die Tolkabos gastehuis is 20 km buite Malmesbury op 'n plaas geleë en word bereik via 'n teer- en grondpad sowat 3 km van die hoofweg af. Ons is baie goed en vriendelik deur Janet en Karel ontvang. Die gastehuis het basiese gedeelde geriewe soos 'n sitkamer met 'n TV en die kamer was gerieflik, skoon en netjies. Ons het die gedeelde badkamers en toilette nie as 'n probleem ervaar nie en die ontbyt was keurig en meer as voldoende. Die nadele is dat die laaste 2 km grondpad redelik rof is, dat daar geen winkels en restaurante naby is nie en dat daar geen Internet toegang is nie. Dit ten spyt, het ons lekker gebly en kan Tolkabos aanbeveel.

Mercia B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie bederf deur baie gasvrye mense!

Die kaggelvuur, etes en hartlikheid is onverbeterlik!

Andre V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plek is uitstekend. Ontbyt was uitstekend en 5 ster!

Hans B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel dit netjies voorkom word Tolkabos nie aanbeveel vir mense wat daar wil oornag nie.

Om die badkamer en toilet met ander gaste te deel, is onaanvaarbaar.

Barbara V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and peaceful!

Thanks, we thoroughly enjoyed our stay and will recommend Tolkabos B&B to everyone.

Joey B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig ...

Het baie lekker gebly en veilig gevoel. Daar is 'n heerlike plaas atmosfeer. Baie vriendelike mense en heerlike kos!

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Groenerivier Landgoed, , Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMDVjNDhlLWVjYjUtNDFjYi04NmIyLWFmNWU4NDE4MTRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 35 Groenerivier Estate Klein Dassenberg Road 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.565123684887 18.593575936368
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!