LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topiary B&B | LekkeSlaap
+13

Topiary B&B

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Topiary B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sonja J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Dit was definitief baie lekker gewees en bed en linne was baie goed.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te sien.

Topiary B&B
Sandra H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H
Gesin met tieners

Het daar gebly met my dogter vir tennistoernooi.

Dit was baie alleen, geen ander motors of besoekers gesien nie - hele naweek. Ook geen ontbyt die naweek, alhoewel dit in die kamer selfs geadverteer word, met tye vir ontbyt op Saterdag. Van ‘n B&B verwag ‘n mens ontbyt.

Topiary B&B's terugvoer

Hi Sandra
Dankie vir jou terugvoer. Op jou bespreking by Travelground is daar gespesifiseer dat dit “ Slegs Bed” is waarvoor jy bespreek het, ontbyt was nie ingesluit by die prys nie. Jy kon enige tyd vir ontbyt gevra het, en ons sou dit vir jou met die grootste plesier bedien het teen ‘n ekstra koste.

Topiary B&B
Koba S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koba S

Fantastiese keuse en bekostigbaar!

Komplimente aan die eienaar! Mary is 'n fantastiese gasvrou en maak die heerlikste ontbyt. Ek en my niggie het soos royals gevoel. Die gasvryheid is wonderlik. Gods rykste seën aan elke betrokke persoon wat ons oornag moontlik en fantasties gemaak het.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie Koba!
Topiary Bestuur!

Topiary B&B
Pieter V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese eenheid wat goed ingerig is en omring is met 'n pragtige tuin en buitesitarea.

Dit was 'n wonderlike tyd gewees by Topiary B&B. Die eenheid was baie netjies gewees met alles wat 'n mens nodig. Die tuin is pragtig en die buite area waar mens kan sit was ook netjies en 'n heerlike plek gewees om te ontspan.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Topiary Guesthouse bestuur.

Topiary B&B
Inge K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

'n Onbeskryflike mooi en stylvolle gastehuis met vriendelike en professionele klientediens. Sien uit na ons volgende besoek.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ons sien uit om julle met julle volgende besoek te verwelkom.

Topiary B&B
Juan T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juan T
Enkelreisiger

Veilig gevoel, netjies en goed geleë.

Bekostigbare akkommodasie oorkant Middelburg country club. Perfek vir gholfspelers, asook sentraal geleë vir funksies soos byvoorbeeld troues. Alles is tussen 'n radius van ongeveer 5 tot 10 km vanaf die gastehuis. Gerieflike, ruim kamers.

Shereen J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen J
Gesin met klein kinders

Gesellig.

Ons was warm verwelkom by ons "Gasheer" en hul oulike woef Roxy. Ons het wel net een aand oor gebly maar het dit ten volle geniet.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Topiary en Roxy hoop om julle vinnig weer te sien.

Topiary B&B
Heino H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heino H
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Vriendelike personeel, warm huis atmosfeer.

Kobus G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Besigheidsreis

Aangenaam verras, alles in plek en netjies, ordentlik en maak dit vir mens aangenaam.

Goed gewees, meer as genoeg vir my minimale behoeftes. Op sakereise is dit óf baie min tyd in kamer met laat inkom en vroeg uitgaan tye, óf soms die teenoorgestelde met baie tyd op kantoor agter skootrekenaar soos gewerk moet word. Topiary kan altwee akkommodeer. Sal weer daar aangaan as nodig.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Sien uit om jou weer vining by Topiary te akkomodeer.

Topiary groete

Topiary B&B
Reze B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Waarde vir geld, sal beslis weer kom.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Lekker dag
Topiary Span

Topiary B&B
Ethel B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ethel B
Enkelreisiger

Geen ontbyt al is dit B&B.

Het nie geweet jy moet ontbyt bevestig vir 'n B&B nie. Gaan volgende keer dan self-catering, want toe moes ek ry. Niemand help om tasse uit te laai, ek was alleen met 'n 3 jarige kleintjie wat geslaap het. Het nie regtig welkom gevoel nie. Verblyf was egter baie skoon.

Topiary B&B's terugvoer

Hi Ethel, ek is jammer as jy ongelukkig was.
Al die kwotasies van Topiary Guesthouse is duidelik gemerk " room only".
Ek hoop ons sien jou vinnig weer.

Topiary B&B
Lizelle C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Pragtig en gemaklik!

Netjies en heerlik geslaap.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Lizelle. Ons waardeer die terugvoer altyd. Ons sien uit om julle weer vinnig te sien.
Topiary.

Topiary B&B
Lezanne R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne R
Enkelreisiger

Bittermooi plekkie.

Baie dankie, ek het dit vreeslik geniet om by julle te bly. Die plek is baie skoon, mooi en gerieflik! Dankie aan Mary se vriendelikheid ook! Sy is 'n ster! Ek sal beslis weer kom kuier as my paaie met Middelburg kruis!

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie dit was vir ons baie lekker om julle hier by Topiary te verwelkom!

Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Caren

Topiary B&B
Lizette J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was 'n baie rustige en heerlike verblyf, het dit baie geniet en dit was baie mooi en goed toegeruste kamers (ons dogter en haar man was in die kamer langs ons). Heerlike geslaap en veilig gevoel!

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle by Topiary te ontvang.
Lekker naweek.
Caren

Topiary B&B
Lourens E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Dit was stil en rustig die aand wat ons daar oorgeslaap het!

Elmarie P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en baie vriendelike diens.

Ek en my man het vir die naweek daar gebly, pragtige kamer met als wat mens nodig het en baie vriendelike diens van Mary. Sal definitief weer daar bly.

Topiary B&B's terugvoer

Baie dankie Elmarie hoop om julle vinnig weer by Topiary te sien.
Caren/Mary
Topiary Guesthouse

Topiary B&B
Jaco E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkeerde kamer.

Ek het vir die koningbedddubbelkamer betaal, toe ons daar aankom is ons in 'n gewone dubbelkamer geplaas. Dit is een van daardie B&B's waar die eienaar van 'n afstand sake probeer reël (nie op die perseel nie).

Topiary B&B's terugvoer

Hi Jaco
Topiary wil altyd die beste diens lewer. Ons is jammer as jy ongelukkig was.
Die kamers se pryse is almal dieselfde.
Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Topiary

Topiary B&B
Alrika B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, snoesig en veilig!

Baie vriendelike ontvangs. Skoon, netjies, veilig. Heerlike bed!

Lize M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M
Enkelreisiger

Veilig, gemaklik, vriendelike personeel en pragtige omgewing.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs. Veilige, gemaklike verblyf in pragtige omgewing sentraal geleë.

Pieter E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E
Saam met vriende

Ons het baie kort gebly maar dit was 'n lekker aand se slaap!

Die kamer was baie goed ingerig en die beddens gemaklik.

Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldtstraat 101, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmU3MDliLWM2YjYtNDMwZS1iNmQ0LTIwMGI5ZWU4NTliYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 101 Leipoldt Street Golfsig 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.770678463229 29.443768898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!