Town and Country

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie plaasdiere op die perseel waarna gaste kan gaan kyk.

Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk. Die eerste eenheid is semi-losstaande van die die hoofhuis en het 'n aparte ingang. Die tweede eenheid is losstaande. Daar is lugversorging, linne, handdoeke, elektriese komberse en 'n kluis in die kamers.

Die kombuis in elke eenheid is vir selfsorg toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n braai-area met vuurmaakhout, 'n verhitte swembad en veilige parkeerplek.

Daar is doendinge soos swem, voetslaan, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Town And Country gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false