LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Town and Country | LekkeSlaap
+102

Town and Country

Eenheid met 2 slaapkamers
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid vorm deel van die hoofhuis, maar het sy eie ingang en agterdeur na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die tuin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n bad en stort. Daar is lugversorging, linne, handdoeke, elektriese komberse en 'n kluis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, en daar is 'n TV met DStv in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Badhanddoeke Stortseep en sjampoe Haardroër Strykyster en strykplank Opwasmiddel Afdrooglappe Braaihout, rooster en braaibak Tee, koffie, suiker, melk Gratis WiFi

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Ons beskik oor kaartfasiliteite.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bird Song-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié losstaande kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, en daar is 'n TV met DStv in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg Badhanddoeke Stortseep en sjampoe Haardroër Strykyster en strykplank Opwasmiddel Afdrooglappe Braaihout, rooster en braaibak Tee, koffie, suiker, melk Gratis WiFi

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Ons beskik oor kaartfasiliteite.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sftSHk9iZAk6D2jTKviZD4qFeMIWTmopSgNRNYjEG29vWfd3z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 Newrow Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -34.2356965 19.4240829
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!