LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Town and Country | LekkeSlaap
+102

Town and Country

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Town and Country
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annemarie C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous!

Town and Country is the perfect place for a breakaway. The setting is perfect - peaceful, beautiful and quiet. The cottage is sparkling clean and offers everything you need (and more). The hosts are very friendly and accommodating. We will definitely go back!

Ronnie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie P
Enkelreisiger

'n Plaasgevoel in die dorp.

Die verblyf was uitstekend en die kothuis in 'n goeie toestand. Daar was 'n rustige atmosfeer en die gashere was vriendelik. Sal beslis weer hier kom bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Farmlike tranquillity in a town.

The accommodation was excellent in a spacious and very well maintained cottage. The stay effused a relaxed atmosphere with friendly and caring hosts. Definitely on my return list and highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanita A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

All the comforts of a home.

This is a jewel by far. Safe and perfect surroundings. Friendly hosts and a beautiful place for both adults and children. Will most definitely be back, in summer though.

Mike P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dalk die beste plek waar ons nog gebly het.

Perfekte plek vir 'n wegbreeknaweek. Privaat op 'n klein plasie in die dorp. Skape, hoenders, skilpaaie en een massiewe vark genoem 'Piglet'. Mooi braaiplek en baie geskik vir buitelewe. Vriendelike eienares, Debbie, het ons baie welkom laat voel.

Serena R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena R
Enkelreisiger

Voel tuis in jou eie huis met alle geriewe en vriendelike en behulpsame gasvrou.

Debbie en Anton is werklik so behulpsaam en laat jou voel soos 'n eregas. Gemaklike en groot vertrekke met 'n lieflike bad en al die kanale op DStv. Pragtige uitsig op stoep van diere in agterplaas. Voortreflik voorwaar!

Barend S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S

Dit was fantasties.

Baie aangenaam en verrassend ons beveel die blyplek ten sterkste aan.

Karla Z - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karla Z
Saam met vriende

Baie lekker en aangenaam.

Baie aangenaam, vriendelike mense, privaat.

Simon S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S
Enkelreisiger

Fantasties.

'n Moet stop as jy deur Caledon ry. Wonderlike vriendelikheid en fantastiese fasiliteite.

Leone A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leone A
Saam met vriende

Loved the fresh air and quiet country lifestyle.

Cosy and peaceful, loved the spacious grounds and peaceful atmosphere. Hosts were gracious and friendly. Beds were amazing so we all slept well.

Lucille D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagoria.

Baie rustige plek. Gaan beslis weer.

Andre M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Enkelreisiger

Wonderlike plaasatmosfeer in die dorp.

Heerlike ruim verblyfplek met alles wat mens by jou eie huis sal gebruik.

Johan D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gelukkig in alle opsigte.

Sommer met die instap goed gevoel. Baie welkom laat voel met die ontvangs en net lekker gebly en diere vreeslik geniet.

Tanya N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Enkelreisiger

Ruim en bekostigbaar.

Baie ruim. Skoon. Vriendelike ontvangs.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sftSHk9iZAk6D2jTKviZD4qFeMIWTmopSgNRNYjEG29vWfd3z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 3 Newrow Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -34.2356965 19.4240829
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!