Tranquility at River Club

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquility at River Club is 'n selfsorg-dorpshuis in die gewilde River Club-sekuriteitskompleks in Plettenbergbaai. Dis volleidg gemeubileer en toegerus. The River Club is aan die oewer van die Piesangrivier geleë en bied 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, 'n muurbalbaan en 'n tennisbaan. Dit is ook stapafstand van die rivier, die strand en verskeie winkels af.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ook 'n opwaskamer, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en in die sitarea is daar 'n platskerm-TV met DStv. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die dorpshuis het 'n stoep reg rondom die huis met 'n gasbraaier en sonstoele. Daar is ook 'n netjiese, privaat tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by Tranquility at River Club sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquility At River Club gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false