Prins Albert Akkommodasie by Travellers Rest | LekkeSlaap
+27

Travellers Rest

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 107/109, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert.

Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4 kamers het 'n en suite-badkamer en is toegerus met lugversorging, verhitting, USB-koppelpunte, storte, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kamers het elk 'n privaat ingang en stoepe en natuurlike rietplafonne. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskasspasie is wel beskikbaar.

Die bekoorlike dorpie, Prince Albert, is tussen die Swartberge in die Wes-Kaapse Karoo geleë en bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en verkenning van die historiese besienswaardighede.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Travellers Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Adderleystraat 107/109, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Travellers Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 107/109, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMzc4NWFmLWUyOTQtNDMxMC1iYmQzLWNiZDRkN2JiMzA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 107/109 Adderley Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.217859708444 22.028034478426
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za