LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Travellers Rest | LekkeSlaap
+26

Travellers Rest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Travellers Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adelia M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye eienaars, ideaal geleë.

Ons het heerlik by Travellers Rest gekuier, die plekkie is perfek geleë en die kamer het alles wat mens nodig mag kry, die eienaars is baie vriendelik en help graag om jou so tuis moontlik te laat voel. Ek beveel beslis aan.

Henriette S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met vriende

Besonder aangename gasvrou. Baie behulpsaam en vriendelik. Donderstorm soos net die in Karoo!

Ons was al vantevore daar en sal beslis weer daar kuier.

Alta C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs en rustige atmosfeer.

Ons is besonders gasvry ontvang en Jude en Bryan het regtig 'n besondere ruimte geskep waarin mens heerlik kan ontspan en gerieflik kan oorslaap.

Niel M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike Karoo-akkommodasie.

Uitstekende waarde vir geld.

Deon S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Jude en Bryan is baie gawe mense en gaan uit hulle pad om jou so gemaklik as moontlik te laat voel. Dis huis weg van die huis af.

Carien J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Verrassing hoe mooi Prince Albert is.

Vriendelike eienaars en mooi.

Strauss O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss O
Gesin met tieners

Wonderlike gasvryheid.

Ons was rerig verras met die gasvryheid. Kamers baie mooi.

Paula P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs in 'n oulike dorp.

Aangename, gerieflike en skoon verblyf. Vriendelike en sorgsame gasheer en gasvrou.

Anita E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Verblyf skoon en netjies. Rustige tuin. Eienaars baie vriendelik.

Claire L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire L
Saam met vriende

Lieflike, gasvry gashere. Kamers is baie skoon, heerlike, tuisgemaakte ontbyt.

Ons het heerlik by Travellers Rest gebly. Jude en Brian is wonderlike gashere. Skoon en ordelike kamers. Lieflike groot stort. Pragtige tuin. Heerlike tuisgemaakte ontbyt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely hospitable hosts, rooms super clean, delicious home-cooked breakfast.

We loved our stay at Travellers Rest. Jude and Brian were wonderful hosts. Clean and uncluttered rooms. Lovely big shower. Gorgeous garden. Delicious home-cooked breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ina-mari V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplekkie in die hartjie van Prins Albert.

Pragtige, netjiese kamer met 'n verwarmer vir die koue Wintersmaande. Die kamer kyk uit op 'n lieflike tuin en die verblyf is stapafstand van die plaaslike restaurante. Diens was van uitstaande gehalte en hulle bedien 'n heerlike ontbyt.

Daleen D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste.

Jude en haar man het ons ingewag asof ons huistoe kom. Baie dankie julle. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Sanchi L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek.

Die kamer en badkamer is ruim met 'n lekker stoep wat oor die karoo-tuin uitkyk. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en het gehelp om die kuiertyd daar baie genotvol te maak.

Frikkie O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet. Diens baie goed.

Baie basies, maar goed vir 'n oornagplekkie.

Elsabe P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Saam met vriende

Dit is uitstekende verblyf.

Jude en Brian is uitstekende gashere. Hulle het 'n mooi plek gebou, op hul eie. 'n Merkwaardige prestasie. Gasvryheid is hul forte. Superskoon en gemaklik. Eke detail word sorgvuldig voorsien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This is superb accommodation.

Jude and Brian are excellent hosts. They have built a beautiful facility all by themselves. A remarkable achievement. Hospitality is their forte. Super clean and comfortable. Every detail is thoughtfully provided.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Henriette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid!

Besonderse netjiese akkommodasie. Lugreëling was salig op 41°C.

Wendy C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy C

Netjiese kamers.

Die kamers is netjies en vriendelike gasvrou gaan uit haar pad om seker te maak dat jy alles het wat jy benodig. Pragtige dek waar jy rustig kan gaan sit en sterre besigtig. Die enigste tekortkoming is klein yskassie in kamer, alhoewel gasvrou gevra het of sy enigiets vir ons in yskas kon sit.

Mariaan T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T
Saam met vriende

One of the best places I have ever stayed at!

Jude was a wonderful host. Rooms were comfy. Free rusks topped up every day. Aircon in room was a bonus.

Ernst G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas verblyf.

Heerlike sakpas verblyf in die warm Karoo. Warm en entoesiastiese verwelkoming. Beveel dit werklik aan vir enige toeris of reisiger.

Laurika V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties, mooi en skoon, vriendelike mense.

Willie K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie goed, behalwe parkering is ietwat van 'n probleem.

Verblyf is baie netjies en skoon. Ontvangs is baie vriendelik en laat jou onmiddellik tuis voel. Die enigste probleem is die parkeerruimte is baie knap.

Tania D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier!

Dit was nou al my tweede keer hier en ek sal verseker weer teruggaan. Dis soos huis weg van die huis af. Jude en Bryan is absoluut fantasties en vriendelik en geen moeite word ontsien om jou tydjie gemaklik en lekker te maak nie. Dankie Bryan en Jude! Ons sien julle gou weer!

Danélia B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danélia B
Saam met vriende

Baie netjies, vriendelik en gerieflik.

Pragtige dorpie met baie gasvryheid. Die gashere doen baie moeite vir hulle gaste. Puik!

Liana P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana P
Saam met vriende

Nice and friendly owners.

I enjoyed staying at this place, the owners are very friendly. I would go back anytime.

Richard A B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard A B
Saam met vriende

Excellent value.

Pleasant room with lovely garden view. Friendly welcome by hosts Jude and Bryan and a great full house breakfast at reasonable cost.

Frank M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die vars Karoo-lug baie geniet.

Deon V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, skoon en vriendelike eienaars.

Skoon en gemaklike kamer, goeie kwaliteit beddegoed en afwerkings in ons kamer, het glad nie die TV gemis nie. Baie vriendelike eienaars, het ons so welkom laat voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect, clean and friendly owners.

Clean and comfortable room, good quality bedding and finishes in our room, didn’t miss TV at all. Very friendly owners, made us feel so welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jimmy F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jimmy F
Saam met vriende

Netjiese kamer met vriendelike en gasvrye ontvangs.

Ons was 3 pare vriende en het die akkommodasie goed gevind. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry en het mens gou tuis en op jou gemak laat voel in die Karoo dorpie. Die akkommodasie is gerieflik naby winkels en restaurante en ons sal dit weer gebruik. Dit is ideaal vir oornag en kan beslis aanbeveel word.

Izeldi D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izeldi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike belewenis.

'n Pragtige, skoon en netjiese opset. Jude het ons so welkom laat voel en baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak.

Albert B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

'n Wonderlike weg van die huis ervaring

Dit was 'n plesier om gaste van Jude en Bryan te kon wees.

Gustav S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie met vriendelike gasvrou/-heer wat mens welkom laat voel.

Hulle het gehelp met reëlings en het bv. besprekings namens ons gedoen by restaurante. Hulle het 'n mooi dek waarvandaan mens baie ver oor die Karoo kan uitkyk. Hierdie is 'n suiwer B&B - geen braai of kosmaakgeriewe - dit is egter nie 'n probleem met al die lekker eetplekkies binne stapafstand nie.

Delene R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delene R
Saam met vriende

Was 'n fees!

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en ons is soos ou vriende uitmekaar. Ek kan sien dat hulle baie trots is op hul woonstelletjies. Alles was puik, storte, beddens, beddegoed. Storte baie netjies, mens het niks meer nodig as jy daar oorbly nie. Lieflike tuin voor die huisies.

Leon S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ondervinding.

Alles was net reg, baie gasvrye eienaars wat ons dadelik baie tuis laat voel het.

Martie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met tieners

'n Wonderlike gastehuis.

Baie vriendelike eienaars. Het 'n Wonderlike ontbyt gehad met bestanddele wat hulle self maak. Het 'n baie goeie eetplek aanbeveel vir aandete.

Annie W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en goeie ondervinding.

Geweldige indrukwekkende geriewe met alles moontlik beskikbaar waaraan mens kan dink. Eienaar was baie ondersteunend om te reël vir goeie aandete in dorp.

Cas B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cas B
Gesin met tieners

Excellent stay in Prince Albert.

Value for money, in an otherwise expensive town. Well located. Very neat and well equipped units.

Annél O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annél O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is besonders vriendelik en hulpvaardig en die lugreëling het ons beslis gered op 'n uiters warm somersdag!

Travellers Rest is beslis goeie waarde vir geld. Al wat ons gemis het, was 'n klein ys-vrieskas in die eenheid.

Ben D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig na 'n lang reis.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, alhoewel ons bediening in Afrikaans sou verkies. Het vooraf vir ons plek in 'n restaurant van ons keuse bespreek op eie inisiatief.

Ivena V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in Prins Albert.

Die kamer is pragtig en die lugverkoeler was heerlik in die warm dorp. Mens kan koffie maak in die kamer, en Jude het aangebied om ons goedjies in die yskas te bêre. Die Parkrun is veilig, maar die hele dorp is veilig, ons het sommer na die restaurant toe gestap die aand. Dis in die hoofstraat geleë, so is naby aan al die restaurante en winkeltjies, mens kan rerig oral stap. Die kuierarea en "viewing deck" is ook heerlik, veral as dit bietjie afgekoel het met sonsondergang. Kamer het 'n lekker groot stort, gratis WiFi, en het 'n ingeboude USB-punt om jou foon the laai.

Eileen D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis. Wonderlik lekke.

Fantastiese diens. Jude en Brian was fenomenale gasheer en gasvrou.

Alicia H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om oor te bly.

Ons het so lekker hier oornag, die kamers is baie netjies, en die eienaars is vreeslik vriendelik en gasvry! Dis 'n ideale plek om te bly, met 'n lekker buite-stoepie waar mens 'n koppie koffie kan geniet, ook 'n bo-stoepie waar mens net kan ontspan en die sterre kyk.

Deon B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Vriendelik en netjies met goeie ligging.

Izelle V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Algehele fantastiese ervaring.

Ons is by aankoms verwelkom deur Jude, die gasvrou. Die eienaars is baie trots op hulle akkommodasie. Die kamer is netjies, silwerskoon, gemaklik en lyk splinternuut. Dit is duidelik dat geen moeite ontsien is met die inrig van die kamers nie. Die kamer se uitsig is op 'n netjiese Karoo tuin. Die binnehof kuier area tussen die kamers is 'n heerlike windbeskutte hoekie vir 'n skemerkelkie. Gesels gerus met eienaars om hulle verhaal te hoor. Jude het ook vir ons aandete by "The Gallery" bespreek nadat sy ons op pad gekontak het vir ete reëlings. Slim gedink, aangesien die restaurant vol bespreek was. 'n Algehele fantastiese ervaring.

Tania D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Baie gemaklik, skoon en netjies - baie vriendelike gasvrou!

Perfek vir 'n naweek weg. Heerlike blyplek, gemaklike beddens, lekker groot stort. Ek sal dalk net 'n klein yskassie in die kamer aanbeveel.

Gerhard O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis so ’n gemaklike omgewing, rustig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het net een aand oorgebly en was beïndruk met hoe die eieenaars ons kom verwelkom het, asook die pragtige werk wat hulle aan die eenhede gedoen het.

Tillie M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Ons was verras deur die absolute netheid en vriendelike, professionele ontvangs. Waarde vir geld. Ons het nie ’n TV gemis nie en kon die Karoo se stilte geniet.

Andre S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie vriendelik ontvang deur Brian en Jude, aangenaam verras met akkommodasie, mooi tuin en baie lekker om op boonste dek te sit en wag vir die sonopkoms.

Carel A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese verblyf. Baie veilig en vriendelike mense.

Fleur H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fleur H
Enkelreisiger

Nothing too much trouble for the wonderful hosts at Travellers Rest.

Will certainly return and look forward to it.

Myra C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Myra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend

Ons het gesukkel om die adres te kry, straatnaam verskyn nie op GPS of op dorpskaart nie. Gashere kon dié probleem gekommunikeer het en ons soektog deur die dorp vermy het. Kamer bied die heel basiese geriewe. Ligging bietjie ver uit die sentraal dorp om te stap. Parkeerarea ongerieflik.

Travellers Rest's terugvoer

Thank you for taking the time to make a review of our establishment. We noticed you booked through Lekkeslaap, on their website before you book there is a google maps provided showing our location in relation to other guest houses and restaurants in the town. It also provides the GPS co-ordinates if required. We had had prior communication with you via messenger about dinner arrangements etc. As we only have 4 rooms we thought it sufficient to provide parking for 4 vehicles, and the night you stayed with us there we only3 vehicles. All the facilities we provide are listed on the Lekkeslaap website, may we kindly suggest that perhaps a closer examination as to what is on offer will help you select an establishment with facilities and location close to what you require and thereby avoid future disappointment.

We wish you both happy travels!

Travellers Rest
Marietjie J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek nodig gehad het.

Netjies, bekostigbaar en vriendelike, effektiewe diens. Hoogs aan te beveel.

Natasha J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J
Gesin met klein kinders

Ons het ons tyd baie geniet want Bryan en Jude is vriendelik, behulpsaam en maak ook 'n heerlike ontbyt.

Al was ons tyd kort, het ons lekker gerus hier tussen die verskillende vrugtebome. Probeer gerus Jude se tuisgemaakte konfyt wat van die lemoene ens. gemaak is.

Rose E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose E

Ons verblyf was wonderlik. Die paartjie was vriendelik en hartlik. Het alles gehad wat ons nodig het.

Sien die sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was wonderful. The couple were friendly and warm. We had everything we needed.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Audre P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en skoon en vriendelike gasvrou.

Pragtige skoon plek. Vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer daar oorbly.

Rose M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely worthwhile, affordable friendly accommodation.

I would recommend this wonderful happy stay to everyone! Very well-appointed clean rooms. Very friendly hosts Jude Bryan and Mr Darcy the Irish Wolfhound. The best breakfast ever! Do yourself a favour!

Frederik F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik F
Gesin met tieners

Absolute stunning!

Absolute stunning place to stay - very friendly owners - a must to stay when you are in Prince Albert!

Pieter S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Beste waarde vir geld in Prins Albert!

Floris B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n besondere lekker kuier.

Vir iemand wat oorbly sal ek aanraai om dit te probeer. Ons was baie vriendelik ontvang en die gasvryheid was onoortreflik.

Wilfred V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Daar was alles beskikbaar wat mens wil hê. Gasheer en -vrou besonders aangename mense.

Anchane K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie vriendelike ontvangs, Judy het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar oorbly en vriende verwys.

Marietjie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons was baie beïndruk met die plekkie. Is meer as gasvry ontvang deur 'n baie sprankelende praatsame gasvrou. Sy en haar man geniet vir seker wat hulle doen en die blyplek is rustig veilig en baie skoon. Sou baie graag langer wou bly maar dalk 'n volgende keer.

Ben F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F

Hartlik ontvang.

Sien sterre.

Verona T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, warm mense en heerlike verblyf.

Regte Karoo-gasvryheid, netjiese kamers met aandag aan fyn detail soos 'n generiese selfoonlaaier, lugversorging en al die ander standaard dingetjies. Die ontbyt was heerlik!

Diane S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gerieflike blyplek.

Judy en Bryan is lieflike mense wat enige iets sal doen om jou op jou gemak te stel. DIe kamers was gerieflik, netjies en goed ingerig. Ons het dit baie geniet!

Jurie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik - van die beste.

Jude en Bryan is lieflike mense wat gretig is om gaste te dien en tuis te laat voel. Hul akkommodasie is absoluut asemrowend. Ons sal verseker terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely stunning - one of the best.

Jude and Bryan are lovely people, eager to serve and make guests feel at home. Their lodging is absolutely stunning. We will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michell B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi!

Baie dankie vir die heerlike kuier en verblyf. Eienaars was absoluut die vriendelikste gasvrou en gasheer wat ons op ons toer teëgekom het!

Johan L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en vriendelike verblyf.

Sien die sterre.

Redena K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Redena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is nog nie klaar ontwikkel nie.

Daar is nie 'n TV nie en 'n aand kan lank wees aangesien daar nie veel te doen is op Prins Albert nie. Ons het ook n yskas gemis. Die parkeerplek is ongerieflik en in volle son.

Travellers Rest's terugvoer

Hi Redena.
Thank you for your comments. We are sorry that you found our establishment not 100% to your liking. We would friendly suggest that before booking accommodation in the future you check the on-line listings of the Lekkeslaap establishment you are interested in to make sure they have all the facilities and the location you require.
Happy Travels!
Jude & Bryan

Travellers Rest
Albert M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en gerieflike oornagverblyf en baie gasvryheid.

Sien sterre.

Hilton B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring wat definitief weer herhaal moet word.

Alles waarvoor jy kan vra! Die kamer was groot, skoon en gerieflik. Ons het definitief die klein persoonlike stempels soos gebottelde water en wyn teen kosprys opgemerk. Die beste deel van ons lieflike verblyf (te kort) was die warm vriendelikheid van ons gasheer en -vrou. Dankie Brian en Judith. Soos my vrou reeds aan julle genoem het, dit was die beste ontbyt wat sy nog gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A very pleasant experience that will definitely have to be repeated.

Everything one can ask for! The room was large, clean and comfortable. Little personal touches like bottled water and wine at cost price, did not go unnoticed. The best part of a lovely stay (too short ) was the warm friendliness of our host and hostess. Thank you Brian and Judith. As my wife told you it was the best breakfast she ever had.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hermanie D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanie D
Saam met vriende

Vriendelik en gerieflik.

Eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige nuwe kamers met alles wat jy nodig het.

Matilda B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda B

'n Uiters aangename ervaring.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Travellers Rest is goed ingerig vir die doel waarvoor hulle dit bemark. Die prakties, mooi en skoon. Alhoewel dit nie selfsorg-eenhede is nie, sal 'n klein yskassie per kamer en 'n braaiplek 'n groot aanwins vir gaste wees.

Lynette C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Alle verwagtinge oortref.

Gasvrye, vriendelike verwelkoming met aankoms. Alle geriewe is beskikbaar. Raad oor besienswaardighede en eetplekke goed uiteengesit. Lieflike en vriendelike eienaars. Sal vriende aanraai om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic, above all expectations.

Warm, friendly welcome on arrival. All facilities available. Town sites, eateries well explained. Lovely and friendly owners. Will advise friends to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Floris D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Lekker gebly.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 107/109, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI1NDZlLWNhM2EtNGYzMi04YWQ5LTViNWM3ZDVhMmYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 107/109 Adderley Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.217859708444 22.028034478426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!