+26
Gastehuis in Prins Albert

Travellers Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamer
Slegs die kamer
2-driekwartbedkamer
Slegs die kamer
Huisreëls

Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskasspasie is wel beskikbaar.

Tariewe word per persoon vir die kamer gekwoteer. 'n Opsionele, volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele R120 per persoon. Ongelukkig word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie.

Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 10:00.
Laaste inkloktyd: 18:00.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode in die kamers. Gaste kan op die kamer se stoep of in die tuin rook.

Die balans moet direk aan die verblyf betaal word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI1NDZlLWNhM2EtNGYzMi04YWQ5LTViNWM3ZDVhMmYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 107/109 Adderley Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.217859708444 22.028034478426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang