Trinacria
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Regardt's Place 3126, Langezandt Fisherman's Village, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis.
Die hoofkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die aparte gaste-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Die hoofkothuis het 'n oopplan-kombuis en sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n eetkamerstel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, kisvrieskas en 'n ekstra yskas is ook beskikbaar en die woonkamer is met 'n TV en 'n kaggel ingerig.
Gaste het toegang tot 'n baai- en kuierarea, al twee met priële. In die motorhuis is daar 'n speelkamer. Die eiendom is ommuur, so dit is veilig vir kinders en diere. Die buitestort is ideaal vir diegene wat die strand besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Trinacria sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Massimo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 7
Ligging
- Regardt's Place 3126, Langezandt Fisherman's Village, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Trinacria het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Regardt's Place 3126, Langezandt Fisherman's Village, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom