True North
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tertia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes D - Mei 2024
Algehele gradering
Privaat, skoon en netjies met die beste uitsig.
True North se terugvoer
Dankie Hannes vir jou uitstekende terugvoering. Ons is baie dankbaar dat jy dit met ons deel. Ons vertrou om jou weer terug te verwelkom as gaste.
Lynette D - Apr 2024
Algehele gradering
Very tranquil and relaxing.
True North se terugvoer
Thanks, Lynette, for taking the time to share your experience at True North. We are delighted with your feedback and remarks, and trust that you and your family will visit us again. You are truly super guests, and it was a pleasure to host you. Tertia and Matt
Kokkie Groenewald G - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, sentraal en veilig.
Joseph V - Des 2023
Algehele gradering
Die eienaars is die mees vriendelikste mense en baie behulpsaam.
True North se terugvoer
Dankie Joseph vir die vriendelike woorde asook jou gradering. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te beskryf. Hoop ons sien julle weer by True North. Tertia en Matt
Nathan C - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
True North se terugvoer
Baie dankie Nathan, dat jy die tyd geneem het om julle ondervinding by True North te deel. Ons waardeer die goeie resensie en gradering wat julle vir ons gegee het. Ons hoop om julle weer spoedig te ontvang as gaste. Tertia en Matt
Japie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Mooi uitsig.
True North se terugvoer
Dankie Japie dat jy die tyd geneem het om julle ervaring by True North te deel. Ons is dankbaar dat julle ons gekies het om te kom rus en hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.
Tertia en Matt
Paul L - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
True North se terugvoer
Beste Paul, dankie dat jy n tydjie gemaak het om jou ervaring by True North te deel. Ons waardeer jou terugvoering en gradering. Hoop ons sien julle gou weer. Tertia en Matt
John J - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location. Peaceful.
True North se terugvoer
Thanks John, for sharing your experience and taking the time to rate your stay. We trust to have you back as our guests. Tertia and Matt
Vonita G - Feb 2023
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plek.
True North se terugvoer
Dankie Vonita, vir die wonderlike beskrywing en gradering van True North. Ons is dankbaar dat jy die tyd geneem het om julle ervaring te beskryf. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer terug te sien.
Tertia en Matt
Ivan D - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely, enjoyable and clean. We have a great time.
True North se terugvoer
Thanks Ivan, for your wonderful rating and description. We enjoyed having you as our guests. Trust that you will visit us again. Tertia and Matt
Leana S - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
True North se terugvoer
Baie dankie Leana vir jou wonderlike terugvoering en gradering. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle as gaste weer te kan ontvang. Dit was wonderlik om julle by ons as gaste te huisves. Tertia en Matt
Verensia E - Nov 2022
Algehele gradering
Fabulous and very relaxing.
True North se terugvoer
Beste Verensia, baie dankie vir jou wonderlike beskrywing en gradering van True North. Julle was wonderlike gaste en ons vertrou om julle weer by ons te kan ontvang. Groete, Tertia en Matt.
Astrid H - Nov 2022
Algehele gradering
A touch of Heaven.
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Werklik 'n wonderlike plek met puik geriewe.
True North se terugvoer
Baie dankie Leon vir die wonderlike terugvoering van julle ervaring by True North. Dit word opreg waardeer. Vertrou ons sien julle weer binnekort.
Tertia en Matt
Hester N - Aug 2022
Algehele gradering
Stil en rustig met 'n asemrowende see-uitsig.
True North se terugvoer
Dankie Hester vir jou pragtige beskrywing van True North. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jul verblyf te gradeer. Vertrou dat jul weer sal kom kuier. Tertia en Matt
Herman D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
True North se terugvoer
Dankie Herman vir die positiewe terugvoering en dat jy die tyd geneem vir die resensie. Ons het wonderlike nuus aangaande die braai fasiliteit. Vanaf 16 September sal True North n privaat braai en kuier plek beskikbaar he vir al ons gaste.
Groete
Tertia
Anna-maré P - Aug 2022
Algehele gradering
Stunning location. Friendly owners. Lovely, clean rooms and every thing you need.
True North se terugvoer
Dear Ann, we are very pleased that you took the time to share your experience at True North. We appreciate your ratings and description. We trust that you will return as guests.
Regards Tertia and Matt
Hugo L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sommer teen die see.
True North se terugvoer
Beste Hugo
Dankie dat jy die tyd geneem het om jul ervaring by True North te deel. Ons waardeer die uitstekende gradering en vertrou dat ons weer die vooreg sal he om julle as gaste te kan ontvang.
Tertia en Matt
Peter V - Mrt 2022
Algehele gradering
True North is puik.
True North se terugvoer
Beste Piet dankie vir die fantastiese gradering en beskrywing van julle ervaring by True North. Ons is baie bevooreg dat julle True North gekies het om te kom ontspan. Dit was heerlik om julle as gaste by ons te he. Vertrou ons sien julle weer. Tertia en Matt
Zenelda S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
True North se terugvoer
Dankie Zenelda dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee oor jou verblyf by True North. Ons waardeer jou gradering en beskrywing van True North. Vertrou ons sien weer. Tertia en Matt
Elize H - Feb 2022
Algehele gradering
Astonishing - Exceeds our expectations in all aspects.
Abel M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid en uitsig.
True North se terugvoer
Dankie Abel, vir jou uitstekende gradering en wonderlike terugvoering. Ons waardeer opreg dat jy die tyd geneem het om vir True North n resensie te doen. Hoop ons het die vooreg om julle weer as gaste te ontvang.
Tertia en Matt
Paul W - Jan 2022
Algehele gradering
Great overnight spot for a quiet getaway.
True North se terugvoer
Dankie Paul, dat jy die tyd geneem het om jou ondervinding by True North te deel. Ons is dankbaar vir jou resensie en algehele gradering tydens julle verblyf. Vertrou dat ons weer die vooreg sal he om julle as gaste te ontvang. Tertia en Matt.
Gerda N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
True North se terugvoer
Beste Gerda, dankie vir die positiewe terugvoering en algemene gradering dit word opreg waardeer. Ons sal baie opgewonde wees om julle weer as ons gaste terug te verwelkom.
Groete Tertia en Matt
Marna B - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi verblyf, wonderlike uitsig!
True North se terugvoer
Dankie Marna vir die wonderlike gradering en terugvoering. Ons vertrou om jou gou weer as n spesiale gas te kan huisves by True North.
Morne N - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese woonstel.
True North se terugvoer
Dankie Morne dat jy die tyd geneem het om jul ervaring by True North te deel. Ons se dankie vir die wonderlike gradering en beskrywing. So bly dat julle weer wil kom kuier by True North, ons is opgewonde en sien uit om julle weer as gaste te ontvang.
Tertia en Matt
Chris V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
True North se terugvoer
Dankie Chris dat jy die tyd geneem het om jou ondervinding by True North te deel.
Ons is dankbaar vir jou resensie en algehele gradering tydens julle verblyf. Vertrou dat ons weer die vooreg sal he om julle as gaste te ontvang.
Tertia en Matt
Mirabel A - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect getaway gem!
True North se terugvoer
Thank you Mirabel for your awesome descriptions and compliments. We just loved hosting you. We are looking forward to having you visit us again soon. Tertia and Matt.
Leandre M - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is baie mooi plek. Ons het die stilte gelove.
True North se terugvoer
Dankie Leandre dat jy die tyd geneem het om jou ervaring by True North te deel asook die gradering. Ons hoop en vertrou dat julle weer kom kuier.
Tertia en Matt
Jasper L - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, perfekte ligging.
True North se terugvoer
Dankie Jasper vir die wonderlike terugvoering en gradering. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as gaste by True North te huisves. Ons vertrou dat julle weer sal kom kuier. Dankie dat julle ons gekies het.
Groete
Matt en Tertia
Francois V - Mrt 2021
Algehele gradering
True North have exceeded my expectations, a real jewel.
True North se terugvoer
Dankie Francois, dat julle ons gekies het om te kom ontspan en baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle ervaring hier by True North te deel. Dankie vir jou wonderlike beskrywing en gradering. Ons waardeer opreg en hoop om julle weer gou te kan huisves as ons spesiale gaste.
Vriendelike groete
Matt en Tertia
Saretta V - Okt 2020
Algehele gradering
So mooi, netjies, skoon en vriendelike diens.
Charles D - Sep 2020
Algehele gradering
Not what I perceive as self-catering.
Lees meerTrue North se terugvoer
Dear Charles, it saddens us to hear that your stay at True North did not meet your expectations. It is unfortunate that you did not notice on the website and in the email that I sent you that there is no cooking or braai facilities. It is stipulated very clearly what the unit offers on all our platforms and our website.
Regards
Tertia and Matt
Bea S - Jun 2020
Algehele gradering
Wonderlik vir ‘n wegbreek!
True North se terugvoer
Beste Bea, dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie te plaas. Dit was vir ons n voorreg om julle by True North te ontvang. Vertrou ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete
Tertia & Matt
Joa W - Jan 2020
Algehele gradering
'n Fantastiese uitsig en baie rustig!
Lees meerTrue North se terugvoer
Beste Joa. Baie dankie dat jy n tydjie geneem het om terugvoering te gee oor julle vakansie tyd by True North.
Ons waardeer jou positiewe terugvoering opreg. Dit was ons vooreg om julle as gaste te onthaal by True North.
Ons vertrou dat ons julle weer vir True North sal kies om te kom ontspan.
Tertia en Matt
Katie E - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties. Jy moet self gaan om die awesomeness te gaan ervaar. Woorde kan dit nie beskryf nie.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Bekoorlik en asemrowend.
Andre S - Jan 2020
Algehele gradering
Mat en Tertia gaan uit hul pad om jou te verwelkom en die kamer met sy fantastiese see-uitsig is snoesig en gepas vir 'n heerlike wegbreek. Sal True North beslis aanbeveel.
Mariska T - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
True North se terugvoer
Middag Mariska,
Dit was ons vooreg om julle hier by True North te huisves. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier so geniet het en genoem het dat julle weer sal terug wees. Dankie dat jy die tyd geneem het om jul ervaring te deel. Ons waardeer dit opreg.
Sien uit om jul weer by True North te sien.
Vriendelike groete,
Matt en Tertia
Carmen H - Apr 2019
Algehele gradering
What an amazing place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike plek.
Die mees asemrowende uitsig, skoon, ruim, gemaklike eenheid en vriendelikheid van eienaars het ons verblyf meer as die moeite werd gemaak. Komplimente aan die eienaars. Ons sal terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
True North se terugvoer
Dear Carmen,
Thanks for your kind words. We appreciate you taking the time to share your experience at True North. It was our privilege and honor to host you and your husband and we would love to see you back again.
Many thanks,
Tertia and Matt
Anton B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en heerlik.
Dina O - Feb 2019
Algehele gradering
Ontspanning op sy beste.
True North se terugvoer
Goeiedag Louwrens,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle belewenis hier by True North te deel. Dit word opreg waardeer.
D it was 'n vreugde om julle as gaste hier by ons te kon ontvang. Vertrou om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Tertia en Matt
Petrus N - Feb 2019
Algehele gradering
Beste plek op St Helenabaai om te gaan rus. Netjies, veilig, beste uitsig, 40 m vanaf strand.
True North se terugvoer
Dankie Petrus dat jy tyd gemaak het om jou ervaring by True North te deel, ons waardeer dit opreg. Dit was ons voorreg om julle as gaste te leer ken.
Vriendelike groete,
Tertia en Matt
Paul N - Jan 2019
Algehele gradering
Very peaceful!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig!
Selfs vanaf die besprekingsfase was Matt en Tertia baie behulpsaam om te verseker dat daar nie haakplekke was nie, dat ons was ten volle ingelig is en uitsien na die reis. Die kamers is voldoende toegerus en die uitsig is absoluut asemrowend. Nie net het ons 'n pragtige 10-dag vakansie gehad nie, ons het weer heeltemal verfrissend gevoel en as bonus het ons nog twee vriende aan die Weskus. Ons het geen huiwering om True North as 'n Weskusbestemming sterk aan te beveel nie. Dankie Matt en Tertia, dat julle dit spesiaal gemaak. Mag God julle seën en bewaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
True North se terugvoer
Baie dankie Paul dat jy die tyd geneem het om julle ervaring by True North neer te pen. Ons het julle geniet as gaste en waardeer die terug voering. Vertrou ons sien julle binnekort want dit sal n vooreg wees om julle weer as gaste te kan bederf.
Groete,
Tertia en Matt
Dick V - Okt 2018
Algehele gradering
Mooi kamer en verruklike uitsig.
True North se terugvoer
Dankie Dick dat jy die tyd geneem het om n resensie te skryf oor jul ervaring by True North. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Tertia en Matt
Ulf T - Aug 2018
Algehele gradering
Tranquil setting right at the beach.
Lees meerTrue North se terugvoer
Dear Ulf,
Thank you for taking the time to write this lovely review. We are very thankful that you enjoyed your time with us. We loved having you as our quests and trust to see you soon.
Many thanks.
Tertia and Matt
Vilita J - Mei 2018
Algehele gradering
A little piece of Paradise!
Lees meerShikara N - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig!
True North se terugvoer
Shikara, ons waardeer opreg dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf oor jou ondervinding hier by True North. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkomodeer. Vertrou dat ons julle weer sal sien.
Vriendelike groete
Tertia en Matt Vogler
Werner G - Apr 2018
Algehele gradering
A visit to Tertia and Matt, the life of True North, makes you feel special and allow you to really take in the beauty of the West Coast.
Lees meerTrue North se terugvoer
Middag Werner
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring van die naweek te deel. Julle was amazing gaste en ons hoop om julle binnekort weer te kan bederf.
Tertia en Matt
Pat P - Feb 2018
Algehele gradering
Exactly what I expected and more. Will definitely return soon.
True North se terugvoer
Thank you, Pat for taking the time to share your experience at True North. We loved having you as guests and would love for you to return.
Many thanks
Tertia & Matt
Willem P - Feb 2018
Algehele gradering
Die standaard is van hoë gehalte. Lekker.
Lees meerTrue North se terugvoer
Middag Willie, baie dankie vir die positiewe terugvoering ons waardeer dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Dit was vir ons net 'n vreugde om vir julle hier by True North te hê
as gaste. Sien uit om julle weer te ontvang as gaste.
Vriendelike groete,
Matt en Tertia
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 101, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap