Tuscan Village 29
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaarstraat, Rylaan1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tuscan Village 29 is in 'n veilige kompleks in Hartenbos geleë en dis net 'n entjie vanaf Mosselbaai en George.
Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die woonstel kan 4 gaste huisves, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n TV in die sitkamer en slaapkamer. DStv Premium, 'n Weber-braai as braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, sandplankry, walviskyk, perdry, voetslaan en gholf in.
Slaapplek
’n Bespreking by Tuscan Village 29 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nelus en Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Jaar gelys 6
Ligging
- Wassenaarstraat, Rylaan1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuscan Village 29 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaarstraat, Rylaan1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom