LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twice Central Guesthouse | LekkeSlaap
+56

Twice Central Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
Twice Central - Luukse Kamer met 2 Enkelbeddens/koninggrootte-bed
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die individueel versierde kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met topgehalte linne opgemaak is, en 'n en suite-badkamer met luukse geriewe. Die kamers het lugversorging en elkeen beskik oor 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en komplimentêre tee.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word in die ouers se kamer toegelaat. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350 per bed. Kinders tussen 12 en 17 jaar betaal die volwasse tarief en kan nie met hul ouers deel nie. Ouers met klein kinders moet asseblief daarop let dat die swembad op die perseel nie omhein is nie. Stel asb. die instansie voor aankoms in kennis indien jy laat of vroeg gaan arriveer, aangesien ons dan reëlings sal moet tref vir die afhaal van sleutels. Ongelukkig het ons nie 24 uur-ontvangs nie en reëlings sal dus definitief getref moet word. Ons staan jou graag by met alternatiewe tye indien ons beskikbaarheid dit toelaat. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Daar is 4 fietse wat gaste enige tyd kan gebruik op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Kyk asseblief na die fietse asof hulle jou eie is. Gebruik asseblief die slotte wat ons voorsien as jy jou fiets langs 'n koffiewinkel of uitkykplek parkeer. Ons fietse sal verdwyn as gaste hulle nie toesluit nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twice Central - Luukse Kamer met 'n Balkon
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die individueel versierde kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met topgehalte linne opgemaak is, en 'n en suite-badkamer met luukse geriewe. Die kamers het lugversorging en elkeen beskik oor 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en komplimentêre tee. Kamer 4 en 6 kan as skakelkamers gebruik word om 'n gesinskamer te vorm.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word in die ouers se kamer toegelaat. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350 per bed. Kinders tussen 12 en 17 jaar betaal die volwasse tarief en kan nie met hul ouers deel nie. Ouers met klein kinders moet asseblief daarop let dat die swembad op die perseel nie omhein is nie. Stel asb. die instansie voor aankoms in kennis indien jy laat of vroeg gaan arriveer, aangesien ons dan reëlings sal moet tref vir die afhaal van sleutels. Ongelukkig het ons nie 24 uur-ontvangs nie en reëlings sal dus definitief getref moet word. Ons staan jou graag by met alternatiewe tye indien ons beskikbaarheid dit toelaat. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Daar is 4 fietse wat gaste enige tyd kan gebruik op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Kyk asseblief na die fietse asof hulle jou eie is. Gebruik asseblief die slotte wat ons voorsien as jy jou fiets langs 'n koffiewinkel of uitkykplek parkeer. Ons fietse sal verdwyn as gaste hulle nie toesluit nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twice Central - Luukse Tuin-suite
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is ideaal vir wittebroodpaartjies of spesiale geleenthede en beskik oor 'n koningingrootte-bed wat met topgehalte linne oorgetrek is, en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 2 wasbakke. Die kamer lei na 'n privaat sitarea in die tuin. Die kamer het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en komplimentêre tee.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word in die ouers se kamer toegelaat. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350 per bed. Kinders tussen 12 en 17 jaar betaal die volwasse tarief en kan nie met hul ouers deel nie. Ouers met klein kinders moet asseblief daarop let dat die swembad op die perseel nie omhein is nie. Stel asb. die instansie voor aankoms in kennis indien jy laat of vroeg gaan arriveer, aangesien ons dan reëlings sal moet tref vir die afhaal van sleutels. Ongelukkig het ons nie 24 uur-ontvangs nie en reëlings sal dus definitief getref moet word. Ons staan jou graag by met alternatiewe tye indien ons beskikbaarheid dit toelaat. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Daar is 4 fietse wat gaste enige tyd kan gebruik op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Kyk asseblief na die fietse asof hulle jou eie is. Gebruik asseblief die slotte wat ons voorsien as jy jou fiets langs 'n koffiewinkel of uitkykplek parkeer. Ons fietse sal verdwyn as gaste hulle nie toesluit nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNDg2ZmExLTlkY2ItNDJiZC1hYTZhLTFiN2Y5MTE5ZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 7 Hamman Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940548648758 18.85730946627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!