LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twice Central Guesthouse | LekkeSlaap
+56

Twice Central Guesthouse

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Twice Central Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van ‘n gastehuis!

Vriendelike, knap diens. Pragtige boutique hoteldekor, baie kunstig en keurig toegerus. Beste ontbyt.

Twice Central Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Marius! Ons is so bly julle het jul kuier by Twice geniet.
Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.

Groete,
Ané

Twice Central Guesthouse
Lizelle B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Pragtige, veilige plek in goeie ligging.

Het dit baie geniet om in die pragtige gemeubileerde gastehuis tuis te gaan. Die ontbytetes was top gehalte.

was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNDg2ZmExLTlkY2ItNDJiZC1hYTZhLTFiN2Y5MTE5ZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 7 Hamman Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940548648758 18.85730946627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!