LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unirift Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Unirift Guesthouse

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Unirift Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Tjaart K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart K
Besigheidsreis

Aangename ondervinding.

Met aankoms was my bespreking nie bevestig nie, weens 'n internetprobleem by die gastehuis. Die eienaar was vriendelik en ons kon dit uitsorteer met die webtuiste. Baie goeie akkommodasie.

Unirift Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Mnr Kruger

Baie dankie vir die resensie. Ons streef daarna om die diens te lewer wat u graag verwag.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom by ons.

Groete
UniRift

Unirift Guesthouse
Fia C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fia C
Gesin met tieners

Ons het baie tuis gevoel.

Dit het baie tuis gevoel. Alles in goed werkende orde.

Samantha K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gerieflik en naby hospitaal soos ons gesoek het.

Sal beslis weer hier bespreek, eienaars en werkers baie vriendelik en plekkie baie netjies en skoon.

Sorita G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sorita G
Gesin met tieners

Baie teleurgesteld gewees.

Plek is oud en nie skoon nie. Glad nie gelyk soos op die foto's.

Unirift Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Sorita,

Baie dankie vir jou kommentaar.
Hierdie tyd van jaar is dit baie winderig en blare en stof bly maar 'n uitdaging in Bloemfontein.
Hoop om julle te verwelkom in beter seisoen.

Groete.
Thorne.

Unirift Guesthouse
Annamarie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie C
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik!

Heerlik gebly met vriendelike personeel wat reg staan om te help! In die vervolg kan 'n "moenie steur"-bordjie vir skoonmaak personeel handig wees, veral oor naweke as mens bietjie wil inlê.

Nico S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en lekker bed.

Baie goeie ontvangs en verwelkoming. Kamer was groot met basiese benodigdhede en heerlike bed - baie lekker geslaap en uitstekende lugverkoeling. Ontbyt kan verbeter word deur dit in warm houers te bedien.

Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos Van Der Walt-laan 89, Universitas Rif, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYTQzNGU0LTBhNTAtNDM2NS05MGQ4LWEyMGQzMzk4MmIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 89 Koos Van Der Walt Avenue Universitas Rif 9321 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.105966 26.167878
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!