Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 70 Vista Bonita

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Unit 70 Vista Bonita
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met vriende

If perfect.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so very much for taking the time to review.

Unit 70 Vista Bonita
Albrie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albrie R
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en Zettie was baie behulpsaam.

Sal beslis die eenheid aanbeveel en sal enige tyd weer van die diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much, Albrie. I will pass the message on. I am so glad you and your family had a wonderful time.

Unit 70 Vista Bonita
Nico(niekie) V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico(niekie) V

Heerlik gekuier, dankie.

Het regtig baie lekker gekuier en die akkommodasie was baie goed gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much, Niekie.

Unit 70 Vista Bonita
Albrie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albrie R
Gesin met klein kinders

Die blyplek was perfek, goed ingerig en baie netjies.

Sal beslis die eenheid aanbeveel. Die eenheid is baie netjies, goed geleë en is baie gerieflik toegerus en veilig, sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld. Leon was ook baie behulpsaam en het toegesien dat alles reg was voordat ons ingegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much Albie. Such a nice review, you have made my day.
Warm Regards,
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Zelda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

Great value for money. A true home away from home experience! Ideally located with a great view. The apartment is fully equipped - just bring your bags! Leon was very helpful and caring. My first visit to Mossel Bay was absolutely amazing, thanks to this wonderful apartment. Definitely highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for he amazing review. I am so glad you had a great time in our beautiful city.

Unit 70 Vista Bonita
Antionette E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette E
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay so much kids wanted to stay longer.

We would definitely book there again for our next vacation and would certainly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for the feedback. It warms my heart. I can't wait to welcome you back.
Kind Regards,
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Vensen Rudi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vensen Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en privaat. Gerieflik en maklik om Leon in die hande te kry.

Goeie plek om rustig te ontspan en die net die vakansie te geniet. Maklike toegang tot winkels en basiese besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for the review! :)

Unit 70 Vista Bonita
Bernard L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard L

Pragtige, gemaklike eenheid met asemrowende uitsigte. Wonderlike tydjie in lieflike plekkie beleef!

Eenhede is gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het om jou kuier aangenaam te maak. Sal dit vir enigeen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for your kind review. Hopefully we will see you again soon.

Unit 70 Vista Bonita
Yolande B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Ongelooflik.

Agent was absoluut fantasties! Plek was super netjies en skoon. Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie! Julle diens is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for your review! It is so nice to hear you had a great time!

Unit 70 Vista Bonita
Casper V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V
Gesin met klein kinders

Baie goed toegeruste woonstel, uitstekende ontvangs en weer toe ons ry.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for the review.

Unit 70 Vista Bonita
Faith V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith V
Saam met vriende

Absolute puik akkommodasie. Mooiste uitsig vanaf balkon.

Absoluut puik akkommodasie met die beste see uitsig wat mens kan voor vra. Die woonstel is keurig ingerig met alles wat jy nodig kan hê. Home away from home! Ons is met soveel gasvryheid ontvang deur Zettie en ons kon enige tyd op haar knoppie druk. Sy absoluut uit pad uit gegaan om ons gemaklik te maak en dat ons net vakansie kon geniet. Sal beslis weer hier kom uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

This is such wonderful feedback.
Thank you so much for taking the time to leave a review.

Unit 70 Vista Bonita
Frederik G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, veilige omgewing, netjies en verbruikersvriendelik. Pragtige uitsig.

Uitstekende diens, Leon was so behulpsaam en het soveel moeite gedoen. Lekker gebly, dit is 'n ongelooflike goeie ingerigte eenheid. Stylvol en mooi gemeubileerde eenheid. Uitsig en veiligheid maak dit dit 'n eenheid waar jy net lekker kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for this incredible review! I am so pleased to hear you had a wonderful time.

Unit 70 Vista Bonita
Carol W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W
Gesin met tieners

Excellent location and beautiful views.

I highly recommend this apartment. Amazing friendly service received from Zettie. This apartment is beautiful and the view is gorgeous. Will definitely stay again here on my return to Mossel Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thanks Carol. We can't wait to host you again.

Unit 70 Vista Bonita
Janine H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine H
Gesin met tieners

Skoon, gemaklik en gerieflik met 'n fantastiese uitsig.

Die woonstel beskik oor alles wat jy in jou eie huis het. Wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser ens. Ons het baie lekker gebly en basies op die stoep gelewe! Sal dit definitief weer besoek en aanbeveel. Die uitsig is great. Zettie is baie vriendelik en behulpsaam en het ons ontvang en afgesien met 'n glimlag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for this review Janine. I am so happy everything went smoothly!

Unit 70 Vista Bonita
Izanne P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig oorkant die warm swembad.

Ons het so vreeslik lekker hier gebly. Die groot braaikamer wat uitkyk op die see is ’n wenner! Die kamers is baie smaakvol versier en toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Zettie was wonderlik en die plekkie was so mooi vir ons reggekry. Ons kom gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much Izanne. We can't wait to welcome you back.

Unit 70 Vista Bonita
Judith B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic time ...

Close to beach, lots to do in the area

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for this review Judith. So nice to hear!

Unit 70 Vista Bonita
Gerda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierwoonstel!

Pragtige eenheid met groot toegemaakte stoep vir lekker braai en kuier en sommer net ontspan terwyl see-uitsig geniet word. Alles wat nodig is in eenheid en alles skoon en netjies. Vriendelike ontvangs deur Zettie. Ekstra moeite gedoen met klein 'geskenkies'. Alle voorsorg maatreëls vir Covid-19 gevolg. Beveel eenheid ten sterkte aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thanks so much Leon! This is a great heart warming review.

Unit 70 Vista Bonita
Gerhard L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Het 'n rustige buiteseisoenvakansie geniet. Die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen met 'n uitstekende see-uitsig en koel seebries waar mens die branders hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for the feedback! I am so glad you had an excellent time away. :)

Unit 70 Vista Bonita
Stefan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Gesin met klein kinders

Excellent.

Nice experience with R100 000 view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Nice ervaring met R100 000-uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Haha, thank you for your R100 000 review. We hope we see you again.

Unit 70 Vista Bonita
Jaco V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ons het baie lekker gekuier by Unit 70 Vista Bonita.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much.

Unit 70 Vista Bonita
Barry G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike onvangs deur Zettie, skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer die plek gebruik as ons in Mosselbaai kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for the kind review! I look forward to hearing from you in the future. :)

Unit 70 Vista Bonita
Johan N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met uitsig oor die see en by die strand.

Die eenheid is baie netjies en het genoeg spasie en alles wat nodig is vir 'n kort of lang vakansie. Mense was baie vriendelik. Goed geleë naby die strand en kan vir kilometers op 'n lekker stand stap. Kan vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for this feedback! :)

Unit 70 Vista Bonita
Leonard E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, puik woonstel wat ingerig is om jou gemaklik en tuis te laat voel.

Die hele proses van besprekings tot intrek en vertrek, was seepglad. Die woonstel is ingerig soos my huis, met alles wat mens kan nodig hê, en nog baie meer. Ek sal nêrens anders bly wanneer ek weer Mosselbaai besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Ah Leonard, thank you for such a thorough review. Feedback like this really helps us to see what we are doing right and what we can improve on. I appreciate it very much!

Warm Regards,
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Lizette H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Absoluut fantasties.

Ek sal hierdie eenheid beslis aanbeveel, Zettie het ons so gasvry verwelkom, ons sal beslis weer kom, alles is van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for such a generous review! I hope we see you again soon. :)

Kind Regards,
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Samuel D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die agent, Zettie, was baie vriendelik en ons welkom laat voel. So 'n fantastiese plek. Sal weer gaan. Soos 'n mens se eie huis. Als wat jy nodig het vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for this review. It is always so lovely to hear positive things about the staff and the unit. I hope we will see you again soon.

Warm Regards,
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Jan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastisch.

Echt een aanrader! Mooie en smaakvolle appartement, veel privacy, mooie uitzicht en erg goed beveiligd. Ontvangst van Zettie was heel warm en welkom, tussendoor stuurde ze nog een berichtje of alles naar wens was, en of ze nog ergens mee konden helpen. Bij vertrek nog een kleinigheid vergeten, en ze bood nog aan om het naar ons te brengen 50 km verderop! Echt super.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review this apartment. I love hearing feedback and good feedback is most welcome.

Unit 70 Vista Bonita
Renaldo T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning beach apartment.

One of the best places that I've booked in thus far, very cosy, amazing view of the ocean. It is situated right next to a water park, I enjoyed spending the day on the slides and ending it off with a nice swim in the heated pools. The apartment is well looked after, big main room, with an en-suite toilet/shower. Cosy furniture to relax in front on the big-screen TV. Definitely value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike strand-woonstel.

Een van die beste plekke wat ek tot dusver bespreek het, baie gesellig, ongelooflike uitsig oor die see. Dit is reg langs 'n waterpark, en ek het dit geniet om die dag op die waterwurm te spandeer en dit af te sluit met 'n lekker swem in die verhitte swembaddens. Die woonstel is goed versorg, groot hoofslaapkamer met 'n en suite-toilet / stort. Snoesige meubels om voor die grootskerm-TV te sit. Beslis waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Good Evening Renaldo,

Thank you for the amazing review. It really warms my heart to hear such good feedback from our guests. Thank you for taking the time out to write this. We can't wait to welcome you back.

Warm Regards
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Ilse C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het in verblyf met mooi see-uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Wow, thank you so much.

Unit 70 Vista Bonita
Lien P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vista Bonita is uiters netjies en skoon. Alles wat mens benodig is daar en meer. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Vinnige terugvoering, baie hulpvaardig en deeglik. Vista Bonita 70 is volledig ingerig wat aan al mens se behoeftes voorsien. Die uitsig is pragtig. Die woonstel en parkering is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Good day Lien,

Thank you for taking the time to write this review! We really do appreciate it. I hope to see you in the near future.

Kind Regards
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Maria V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die uitsig is fantasties. Pragtige, luukse woonstel, loopafstand van alles. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for the review. I am over the moon that you had a wonderful time. We wait to welcome you back! :)

Unit 70 Vista Bonita
Elisabeth S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste weg van die huis af.

Ons was daar in die afseisoen en dit was mooi stil gewees. Die woonstel is ongelooflik goed toegerus, ons het baie lekker gebly. Ek is so dankbaar, ons het nie 'n in B&B bespreek nie, die woonstel was mooi ruim en die uitsig asemrowend mooi gewees. Ons het baie veilig gevoel en het nooit bekommer oor ons voertuig nie. Ons kon vinnig en maklik in Mosselbaai se dorp wees, en net so vinnig op die snelweg. Die sitkamer se banke was gemaklik, en ons het lekker in die voorkamer gebraai. Baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Dankie vir 'n gedetailleerde oorsig. Ek is baie bly dat jy jou vakansie geniet het. Ek is so bly dat jy voel jy het goeie waarde vir geld. Ons hoop u binnekort te sien.

Unit 70 Vista Bonita
Helena S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike woonstel met mooi uitsig.

Gerieflike ruim woonstel met baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

I am so pleased you enjoyed your holiday. Thank you for the review.

Unit 70 Vista Bonita
Fritz G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou vakansie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you, Fritz. I am so glad you had a good holiday.
Regards,
Shannon

Unit 70 Vista Bonita
Laurentia M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurentia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, gerieflike plekkie met 'n mooi uitsig.

Plek was baie goed ingerig. Daar was aan alles gedink en nog meer. Met baie goeie diens van dierbare, Zettie. Net 1 terleurstelling, die tyd het baie vinnig geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for taking the time to write this review. We appreciate it very much and look forward to welcoming you back again.

Unit 70 Vista Bonita
Renate L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate L
Saam met vriende

Huis weg van die huis!

Die eenheid is baie netjies en luuks en het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Uitsig en ligging is fantasties. Zettie is werklik 'n engel en niks was te veel moeite nie. Sal Vista Bonita 70 beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Ah, thank you for the lovely review Renate.
Zettie was pleased to assist you in any way she could. We hope to see you back soon.

Unit 70 Vista Bonita
Liezel L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met vriende

Fantasties!

Die woonstel is fantasties. Mooiste uitsig. Toegerus met alles wat mens nodig het. Heerlike stoep om op te braai en ontspan. Pragtig skoon. Dankie Zettie vir jou puik diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Sjoe, dankie vir die wonderlikste resensie.
Ek is so bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons kan nie wag om u weer te verwelkom nie.

Unit 70 Vista Bonita
Linda L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning and Zettie is amazing.

She made us feel so welcome, a perfect consultant and beautiful lady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for review! Zettie will be So pleased to hear this! :)

Unit 70 Vista Bonita
Barend L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L
Gesin met klein kinders

Perfek.

Vista Bonita was vir my, my vrou en kind die perfekte tuiste in die mooiste Mosselbaai. Die kamers, die badkamers, die leefareas, die kombuis, alles so luuks en so gerieflik. Ek kan nie wag om weer te bespreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Wow, thank you, Barend for such a lovely review. We look forward to having you back.

Unit 70 Vista Bonita
Jaunrene F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaunrene F
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Asemrowende uitsig! Vriendelike mense. Alles wat jy nodig het vir gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for taking the time to write this lovely review. We can't wait to welcome you back.

Unit 70 Vista Bonita
Erick V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het dringend 'n wegbreek nodig gehad. Ons is mal oor die plek en sal dit vir almal aanbeveel. Die woonstel forseer jou om dadelik af te skakel. Dis definitief die begin van baie wegbreke by Unit 70 Vista Bonita.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Wat 'n wonderlike resensie! Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te skryf.

Unit 70 Vista Bonita
Barry G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet, die woonstel was baie netjies en skoon en ook goed toegerus met alles wat nodig was.

Baie lekker verblyf binne loopafstand van Diaz Strand en die see. Zettie was baie behulpsaam by ons aankoms en ook by ons vertrek. Omdat die woonstel op die 11de vloer is is dit dalk nie die plek vir mense met woelige kleuters nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Baie dankie Barry. Jou resensie is gedetailleerd en konstruktief. Ons waardeer u om die tyd te neem om dit te skryf. Dit was aangenaam om jou te hê. Ek sal die kompliment aan Zettie oorgee.

Unit 70 Vista Bonita
Janine B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Besigheidsreis

Sal dit weer besoek.

Die plekkie is was wel toegerus en ons het behoorlik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Ons is bly jy sal weer besoek. Dit maak ons ​​gelukkig dat jy voel jy het waarde vir geld gekry. :)

Unit 70 Vista Bonita
Gloudina B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Zettie was so 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou! Baie netjiese woonstel met die beste uitsig oor die see en met al die luukses wat 'n ruskansie so gemaklik maak Sal definitief weer kom kuier, net langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Z sal so bly wees. Sy het geniet om jou te hê en ons hoop almal om u binnekort weer te sien.

Unit 70 Vista Bonita
Werner G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Besigheidsreis

Alles en meer!

Heerlike breek terwyl ons op 'n werksreis was. Vriendelike en effektiewe mense (Zettie en Shannon) wat baie goed na die mense kyk. Die plek is uiters goeie waarde vir geld, modern en alles in goeie toestand. Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for your kind words, we are so happy you enjoyed your stay. We look forward to your next trip :)

Unit 70 Vista Bonita
Charnée L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnée L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, was nogal op senuwees vir 11de verdieping met kinders, maar dit was baie lekker en sentraal geleë. Baie netjies en Zettie is 'n engel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for the wonderful review! We hope to see you again!

Unit 70 Vista Bonita
Dalene K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K
Gesin met tieners

Baie netjies, gerieflik, veilig. Mooi uitsig.

Baie gerieflike, netjies en mooi woonstel. Mooi uitsig. Baie goeie diens vanaf LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thanks so much for providing feedback, great feedback too. We look forward to having you book with us again.

Unit 70 Vista Bonita
Henk P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Voldoen aan die vereistes.

Baie goed geleë. Zettie baie hulpvaardig, dankie hiervoor goeie diens. Net die plek om Mosselbaai te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you for giving such positive feedback. We are over the moon that you had a pleasant stay. We hope to see you soon, I will pass on the sweet message to Zettie.

Unit 70 Vista Bonita
Reish K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reish K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an excellent holiday. Shannon and Zettie were extremely helpful and kind.

The place was clean and neat. Zettie went out of her way to make it comfortable for us. Shannon was extremely helpful too. We had a splendid time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thanks Reish for this feedback. It was lovely chatting to you. You were such pleasant guests and we hope to see you in the near future.

Unit 70 Vista Bonita
Isabel S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, pragtige uitsig en waarde vir geld.

Waarde vir geld. Pragtige woonstel. Maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you Heinrich. We love this kind of feedback and we appreciate you taking the time out to provide it for us. We hope you book again.

Unit 70 Vista Bonita
Nicholas B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met 'n wonderlike uitsig.

Ons het dit absoluut geniet. Die uitsig was wonderlik en die woonstel ruim en netjies. Ons sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. We loved having you and can't wait for your return. :)

Unit 70 Vista Bonita
Anna V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Baie lekker vakansieplek. Beste weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 70 Vista Bonita se terugvoer

Thanks Danie! You were wonderful to accommodate!

Unit 70 Vista Bonita
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe5566eef37428a3bf2814eed96aa5c7c91ea4bcae2fd90bc02eefd13257a638898b12575e24243b0b9b37ee82e3c1b74e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.15866 22.108669