Vakansiehuis op Gleniqua

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vakansiehuis op Gleniqua is 'n gerieflike houthuis in Glentana en is gemeubeleer vir tot 8 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand.

Die huis het 4 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het en-suite badkamers.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en ontbytkroeg. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar, maar gaste moet asseblief hul eie skottelgoedseep bring. Let asseblief daarop dat die huis koopkrag gebruik.

Daar is aparte eetkamer wat tafel vir 10 mense. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Daar is pragtige stoepmeubels op die stoep. Die huis het 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe toeganklik is en nie geskik is vir gaste wat moeilik loop nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Vakansiehuis op Gleniqua sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vakansiehuis Op Gleniqua gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za