Stilbaai Akkommodasie by Vat Vyf Ventures | LekkeSlaap
+13

Vat Vyf Ventures

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vat Vyf Ventures
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alet J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. Gerieflik. Goed ingerig.

Dankie. Ek het heerlik gerus. Stapafstand van die hoofstrand. Kon kilometers veilig gaan stap op die strand. Die akkommodasie wat aangebied word was uitstekend en het alles wat mens nodig het. Veilige parkering ook.

Vat Vyf Ventures's terugvoer

Ons is bly dat jy dit geniet het.
Julle is enige tyd welkom om weer te bespreek
Tiki en Ria

Vat Vyf Ventures
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Stilbaai Lofts, Stilbaai oos, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0CXBxFliH7MzOFNq5jVwTkFVO4gR55rs0FbcgIZeGhAuYOL9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 5 Main Road Stilbaai Lofts 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.372351917566 21.427558174179
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za