Villa On Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % off

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Villa On Sea
Selfsorg

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Belasting en Ekstras
- Let asb. dat daar spitsseisoentariewe is.

- Let asseblief daarop dat 'n skoonmaakfooi van R650 met aankoms betaal moet word sodat die huis na gaste se vertrek skoongemaak kan word en sodat linne gewas en gestryk kan word.

- Indien gaste gedurende hul verblyf 'n skoonmaakdiens wil hê, sal dit R300 ekstra per dag wees en gaste moet ons vooraf kontak om dit te reël.

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 word vereis. Die terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans voor die inklokdatum betaal word.

- 'n R150-administrasiefooi is betaalbaar

- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Gaste word verplig om 'n korttermyn-huurooreenkoms te onderteken direk na die bespreking bevestig is. Hierdie ooreenkoms moet aan die agent teruggestuur word voor die inklokdatum.

Gaste word versoek om 'n afskrif van hulle ID's te voorsien, asook hul bankbesonderhede vir die terugbetaling van die breekskadedeposito.

Die breekskadedeposito is binne 5 dae na die uitklokdatum betaalbaar, gedeeltelik of volledig, afhangende van die (breek)skade wat tydens gaste se verblyf plaasgevind het.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Villa On Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 360 R1 770 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false