Riebeek-Kasteel Akkommodasie by Vineyard Views Country House | LekkeSlaap
+37

Vineyard Views Country House

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vineyard Views Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

'n Onvergeetlike ervaring!

Ons verblyf by Vineyard Views Country House was by verre die beste gastehuis ervaring wat enigiemand kan verwag. Die verblyf is besonder keurig en onberispelik. Die eienaars hanteer hul gaste op 'n uitsonderlike wyse. Die heerlike bederf-kos en gesellige kuiers op die patio is deel van hul handelsmerk. Hul het beslis 'n wenresep en ons sal weer en weer gaan kuier! Weereens baie dankie.

Vineyard Views Country House's terugvoer

Baie dankie Elize.

Ons waardeer julle ondersteuning en die wonderlike resensie. Ons sien uit na julle terugkeer.

Vriendelike groete

Gareth en Grant

Vineyard Views Country House
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 59, Op die hoek van Hoof- en Heuwelstraat, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTBiM2E4LTE0YTctNDQ0Zi1iMWJmLTY4OWI3YjAyMzcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 59 Main Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.381247699201 18.901842915344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za