Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintage on Main

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Vintage on Main
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Suria H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria H
Gesin met tieners

Fantasties.

Was baie lekker en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Suria, baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou weer volgende jaar!
Groete
Lanette

Vintage on Main
De_wet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De_wet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster verblyf en diens.

Sommer net baie lekker gebly.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo De Wet, baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor as my gaste lekker gebly het. Dit moet voel na huis! Groete, Lanette

Vintage on Main
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Enkelreisiger

Ek het oorgebly om 'n wedloop te hardloop. Het sommer begin toe gestap.

Skoon, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie, Johan, bly jy het jou verblyf gerieflik gevind. Sien jou weer!
Groete
Lanette

Vintage on Main
Liezel H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike verblyf.

Lanette het ons hartlik ontvang. Die plek is pragtig, ruim en skoon. Die lakens was heerlik vars. Ons het so lekker oorgeslaap. Die kamers is goed toegerus met allerlei toebehore. Ons beveel die verblyf by Vintage on Main van harte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Liezel
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Sterkte met jou herstel.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Rousille C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rousille C

Waarde vir geld. Skoon, mooi, veilig en heerlike koffiestasies in elke kamer.

Baie lekker gebly en geslaap. Skoon, mooi en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Rousille,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is goed om te weet my gaste voel veilig en het lekker gebly.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Marizel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, netjies, rustig.

Pragtige blyplek, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Dit was ons tweede keer by Vintage on Main en ons sal enige tyd weer teruggaan! Baie dankie vir die uitstekende blyplek en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Marizel
Baie dankie vir jou resensie, julle is ook aangename gaste om te huisves. Dankie dat julle die huis ook 'spotless'
gelos het vir ons, dit word opreg waardeer.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Mattheus L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie mooi.

Die kamer was baie mooi en gerieflik ingerig. Dit is baie mooi en is baie gerieflik naby aan Brooklyn en omliggende areas. Werklik 'n aanbeveling vir 'n vinnige of langtermyn verblyfopsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir jou puik 5* resensie. Ons waardeer dit opreg!

Vintage on Main
Paula W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula W
Gesin met klein kinders

Salig in die Jakaranda stad.

Vintage on Main is in 'n pragtige, rustige, veilige area. Ideaal as jy 'n slaapplekkie soek terwyl jy rondrits in die area. Lanette is baie behulpsaam en het gesorg dat ons lekker gekuier het sonder enige probleme. Uitstekende diens en pragtige, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Paula, baie dankie vir so n puik resensie. Die Jakarandas is so mooi die tyd van die jaar. Groete
Vintage on Main span

Vintage on Main
Diane M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M

Just needed a place to sleep as we attended the Grootjol festival and we do not live in the area.

It was basically a place to sleep after a concert, but if we needed to cook, etc., all the facilities were available to us. It was a lovely, clean, and quiet house. Will use them again in future if we ever need to be in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Diane
Thank you for your 5* review, it is much appreciated.
Regards
Lanette

Vintage on Main
Mariska L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Alles wat jy nodig het en met 'n heerlike tuin. Baie dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Mariska
Baie dankie vir n 5/5. Ons span waardeer dit op reg. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Frank A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean, quiet.

We would go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Thank you Frank, glad you enjoyed your stay with us.
Regards
Lanette

Vintage on Main
Michele V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met vriende

Baie indrukwekkend.

Baie goeie en vriendelike diens. Baie in my skik met die plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Michele
Baie dankie Vir jou resensie, Ek is bly jy was tevrede. Hoop om jou gou weer hier by ons te verwelkom
Groete
Lanette

Vintage on Main
Marina N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly.

Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Marina
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd goed om te weet gaste het lekker gebly. Dit is ons missie om ons gaste tuis te laat voel.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Engela F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F

Bitter lekker gebly.

Wonderlik ontvang, Lanette is baie behulpsaam en die plek is regtig pragtig! Dis goed geleë en geriewe is goed! Ek sal beslis weer daar bly! Die huis is pragtig en alles is netjies! Baie beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Engela
Baie dankie vir jou mooi resensie, Ek waardeer dit opreg. Groete

Vintage on Main
Wilna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna K
Enkelreisiger

Skoon, netjies, vriendelik.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies, rustig. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Wilma
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jou vir 5 dae by ons te kon akkommodeer. Jy is baie aangenaam en vriendelik.
Kom kuier asb jy is nou om die draai van ons.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Annedi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vintage on Main was soos 'n geskenk uit die hemel - soveel meer gebied as wat ons verwag het.

As jy 'n skooltoer na Affies of Waterkloof doen, is hierdie die akkommodasie vir jou. Ongelooflike waarde vir geld, maar nog meer as dit, dis veilig, dis skoon, en dit voel soos huis. Ons het na 'n nare ervaring met 'n plek, 23:00 in die nag hierdie bespreking gemaak. Die volgende oggend 077:00 het Lanette ons toegelaat om vinnig in te pop, net om seker te maak als is legit - en binne 'n oogwink was ons uitgesorteer. Lanette, onsettend baie dankie, as ons weer op toer gaan en 'n plekkie nodig het, is ons vir seker weer terug. Waardeer jou hulp so op punt 99. Die plek is nog mooier as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Annedie
Baie dankie vir so 'n mooi boodskap en resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Vintage on Main
Herman K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vintage is 'n akkurate opsomming van wat om te verwag in terme van jou verblyf!

Goeie ligging vir wat ons benodig het, sal defnitief nie verder soek as ek weer iets by Country Club moet bywoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Middag Herman
Baie dankie jy maak my dag. Dit is vir my en personeel belangrik om te weet ons gaste voel welkom en Bby lekker. Hoop om jul weer te sien.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Andra B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ek sal weer gebruik maak van hierdie akkommodasie. Baie dankie Lanette, ons het bederf gevoel en het heerlik geslaap. Die badkamer is veral pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Andra
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ek sien uit dat julle weer kom bly by ons.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Marizel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek in 'n baie goeie area.

Die plek is so mooi en goed in stand gehou. Alles was mooi, skoon en netjies en ons het baie veilig gevoel. Ons was al voorheen hier en sal beslis weer hier oorbly as ons weer in Pretoria 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Marizel
Baie dankie vir jou puik resensie. Ek is dankbaar dat julle veilig gevoel het asook die plek netjies en skoon gevind het. Ek dra dit ook so oor aan my werkers. Hoop om Jul weer te sien.
Lanette

Vintage on Main
Manda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen persoonlike ontvangs, geen lugversorging of TV.

Ontvangs is op selfoon gereël. Slegs ons in gastehuis, sonder lugversofging of TV. Hulle is nog besig om aan TV's te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hello Manda
Dankie vir jou terugvoering.
Soos ek verduidelik het kon ek julle nie persoonlik ontvang nie.
Dis hoekom die prosedure in plek is dat gaste maklik die sleutels kan kry. Ek het vir jou vroegtydig n epos gestuur sowel n paar keer vooraf probeer skakel om jou te laat weet dat ek nie daar gaan wees nie. My profiel dui aan dat daar in sekere kamers nie lugreelings is nie, maar wel waaiers. Ek vra onverskoning indien dit julle verblyf by ons bederf het.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Marina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly: mooi, gerieflik, ruim, veilig, goed versorg.

Vintage on Main lewer uitstekende waarde vir geld. Reëlings was puik en eienares het baie moeite gedoen om ons selfs deur beurtkrag veilig en gerieflik te hou. Dit was 'n baie positiewe ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Marina
Baie dankie vir jou positiewe en puik resensie. Dankie dat julle die krag situasie aanvaar het.
Ons is in die proses om oor te gaan na solar. Hopelik as julle weer kom kuier by Vintage on Main, sal daar 24/7 krag wees.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Anna-marie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Gerieflike blyplek naby groot winkelsentrums.

Veilige, gerieflike huisvesting naby groot winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Anne-marie
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit. Dit is goed om te weet julle het veilig gevoel en gerieflik gebly.
Groete

Lanette

Vintage on Main
Markus M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Markus M

Plek is rustig.

Voorstel vir 'n noodgeval: 'n silent kragopwekker of backup inverter en batterye a.g.v. van loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Markus,

Dankie vir jou voorstel.
Ons het die gasstoof in huis om kos te maak. Van die ligte in kombuis en kamers is vervang met herlaaide gloeilampe.
Jammer as dit nogsteeds vir jou ongerieflik was.
Ons profiel dui aan dat daar nie n kragopwekker op die perseel is nie.

Groete
Lanette

Vintage on Main
Ingrid J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J
Besigheidsreis

Very pleasant and efficient.

Service was friendly and great. Excellent location in terms of our business. Very clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hi Ingrid,
Thank you so much for your great review and I am glad that you had a pleasant stay.
Regards,
Lanette

Vintage on Main
Hanlie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo-verwagting goeie waarde vir geld.

Kamer ruik so lekker vars met die intrapslag. Als keurig. Silwerskoon. Bed gemaklik. Linne van hoë gehalte. Gordyne en blindings maak kamer lekker donker. Vele opsies by die koffiestasie. Was verras dat daar Bodum met gemaalde koffie was. Lanette, die gasvrou is super behulpsaam en en als is uitgesorteer tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met vriende

Bekostigbaar maar steeds puik.

Drie vriende moes die aand oorslaap in Pretoria. Vintage on Main het 'n ruim kamer met drie enkelbeddens en 'n ruim badkamer voorsien. 'n Uitstekende basis vanwaar die avontuur beleef kon word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Stephan
Baie dankie vir die puik resensie. Ek waardeer dit opreg.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Marizel P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Die hele huis is pragtig, netjies en skoon. Vriendelike diens en dit is geleë in 'n goeie area. Sal beslis weer daar oorslaap as ons in Pretoria is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Beste Marizel

Baie dankie vir jou puik 5-uit-5 resensie. Dit is goed om te weet ons gaste bly lekker en vind als in orde.
Hoop om jul weer te sien.

Groete, Lanette.

Vintage on Main
Tania Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania Z
Gesin met tieners

Veilig en perfek geleë met 'n baie rustige atmosfeer.

Heerlik oorgebly by Vintage on Main. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het die koffie, tee en melk met ekstra bederfies (beskuit & sjokolade) waardeer. Trippelkamer is ruim, beddens gemaklik en beddegoed skoon met sagste, knus komberse. Ons het die uitsig oor pragtige tuin geniet. Die badkamer is ook ruim en pragtig versier, lekker stort & bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om jul weer te sien.

Vintage on Main
Marthinus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was perfek vir ons doeleindes, ek het veilig gevoel die een aand alleen en die gasvrou was baie besorg oor ons welstand.

'n Pragtige huis met als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment oor ons huis, en mooi resensie. Ons streef daarna dat almal lekker bly, veilig en gemaklik voel. Dit moet soos huis wees.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Hester V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Besigheidsreis

Baie netjies, keurig gemeubileerd, pragtig!

Baie vriendelike personeel, sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Beste Heater, baie dankie vir jou puik resensie dit word opreg waardeer.


Vintage on Main
Mieke L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, beautiful and comfortable.

The beautiful fairy tale garden is such a selling point. Definitely an irresistible coffee and rusk moment on a early morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hello Mieke,
Thank you for your lovely review, I am glad that you could enjoy our beautiful garden with coffee and rusks.
Regards, Lanette.

Vintage on Main
Kobus L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel was vriendelik en behulpsaam. Baie mooi ingerig. Ideaal geleë naby hospitale.

Ons het die verblyf baie geniet. Die woonstel was baie gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.

Vintage on Main
Mariette C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met uitstekende diens. Sal enigeen aanbeveel om daar te bly.

Lieflike plek, baie skoon en uitstekende diens. Die mense is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Mariette
Baie dankie vir jou puik resensie, dit word opreg waardeer.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Karina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karina V
Enkelreisiger

Homely and safe.

The kitchen, garden, lapa and swimming pool can be used. There is also a washing machine and tumble dryer. It was a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Good afternoon Karina
Thank you for your review, you were a pleasure to accommodate for a month.
No complaints from you at all, just a very happy and pleasant guest.
It is good to know that you felt safe and at home.
Kind regards

Lanette

Vintage on Main
Charmaine N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Als was pragtig. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Charmaine
Baie dankie vir jou positiewe resensie, julle was ook baie gawe en maklike gaste.
Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Michelle W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Vintage on Main surpassed our expectations.

It was exceptionally clean and tidy, as well as being well-equipped to our every need. The quality of the linen ensured we had sweet dreams and it smelled heavenly. Lanette is an attentive and caring host who has impeccable taste and decorating skills.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hi Michelle
Thank you for your awesome review, it is much a appreciated.
You were also very relaxed quests to host.
Kind regards,
Lanette

Vintage on Main
Mark O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark O
Saam met eggenoot / lewensmaat

I must say that the owner is one in a million. She kept us informed and it was such a pleasure dealing with her.

We had to unexpectedly had to postpone the visit and Lanette was so accomodating that we postponed it to the next Saturday. The Saturday came and she informed us that a waterpipe in the area burst and that there was no water at the guesthouse. She kept us informed the entire day and she cancelled the reservation due to the water pipe and she refunded the money into my account. That is something that never happens. I would like to market this place everywhere and recommend it to anybody visiting Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Hallo Mark
Thank you so much for understanding and for this awesome review. It is much appreciated.
Hope to accommodate you in the near future.
Kind Regards
Lanette

Vintage on Main
Tremayne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tremayne M
Enkelreisiger

Good.

My stay was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Thank you for the great response, much appreciated.
Regards
Lanette

Vintage on Main
Stephanie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Enkelreisiger

Gemaklik.

Mooi rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Anika,
Dankie vir jou goeie resensie, word opreg waardeer.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Susan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stylvol en vriendelike ontvangs.

Ligging uitstekend sentraal naby hospitaal, winkels en busroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Susan,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, altyd goed om te weet ons plekkie is gerieflik en personeel is vriendelik.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Gert V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met tieners

Skoon, netjies en mooi.

Die plek is skoon, netjies, goed versorg en ons het dit geniet om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Gert,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Lorna C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë. Baie netjies.

Baie dankie vir die gasvryheid. Alles was netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemore Lorna

Baie dankie vir jou puik resensie, ek waardeer dit baie.

Groete

Lanette

Vintage on Main
Gerhard C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Gesin met tieners

Waarde vir geld, goed geleë, netjies en sal dit definitief aanbeveel.

Waarde vir geld, goed geleë, netjies en sal dit definitief aanbeveel. Braaiplek is gebruik en kombuis het alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemore Gerhard
Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Miemie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou eie huis.

Alles was netjies en skoon. Fasiliteite was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Miemie

Baie dankie vir jou terugvoer ek is bly julle het tuis gevoel.

Groete

Lanette

Vintage on Main
Chris W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie dankie, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemiddag Chris,

Ek is bly julle het lekker gebly, laat ons weet waar ons diens kan verbeter.

Groete,
Lanette

Vintage on Main
Carmen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

The stay was awesome.

Very well and they accommodated me with my arrival times as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Good morning Carmen,

Thank you for your positive feedback, our pleasure to assist after hours.

Regards,

Lanette

Vintage on Main
David W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and good value for money.

We had a very comfortable stay at Vintage on Main. Very good value for money and all was up to our expectations.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker by Vintage on Main gebly. Goeie waarde vir geld en dit het aan ons verwagtinge voldoen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Thank you, David, for your positive feedback.

Regards
Lanette

Vintage on Main
Magda P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met vriende

Dit is beslis soos die naam sê, Vintage on Main.

Jy word met persoonlike aandag en gasvryheid bederf vandat jy daar kom totdat jy vertrek. Lanet Roos is 'n gasvrou duisend. Sal beslis weer van Vintage on Main gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Goeiemore Magda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Lanette

Vintage on Main
Michael B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Besigheidsreis

The venue was clean, well arranged and secure parking was provided.

As mentioned the room was clean tidy well decorated in the style of the venue. It served the purpose I needed it for, as I was visiting a patient at Life Groenkloof Hospital which is less than 2 km away and very direct.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Good day Michael,
Thank you for your positive feedback.
Regards,
Vintage on Main team

Vintage on Main
Antoinetta V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Netjiese en gerieflike verblyf sonder fieterjasies. Goeie waarde vir die bedrag betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, word waardeer.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Ida R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute nagmerrie en plek lyk glad nie soos op die internet nie.

Mede eienaar is uiters ongeskik en in die verkeerde besigheid. Wat adverteer word is nie wat jy kry nie. Kombuis en sitkamer is nie beskikbaar soos adverteer word nie. Baie min onderhoud en bitter warm eenhede, “apartment” en “cottage”. Waaiers ook nie voldoende nie. Baie slegte ervaring gehad en 4 nagte daar geslaap in die “apartment”, nooit weer nie. Is definitief ook nie “dog friendly” nie. Daar word ook 'n ander besigheid van die eiendom af bestuur, so geen rustigheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Ons was meer as gemoedkomend en het ons uiterste bes gedoen om julle verblyf so geireflik as moontlik te maak.
Pretoria beleef 'n erge hittegolf. Ons profiel dui aan geen lugversorging.
Die woonstel is privaat en is nie deel van die gastehuis opset nie.
Onderhoud word gedoen soos nodig en oor Kerstyd staak alle onderhoud.
Ons profiel dui die ligging aan en nabygeleë aantreklikhede.
Ons profiel dui aan dat ons oor naweke funksies hou, anders besigheid.
Ons plek is honde-vriendelik, hulle het die hele agterste tuin om in rond te hardloop. Die honde word net nie in die gastehuis toegelaat nie, aangesien nie alle gaste van troeteldiere hou nie.
Lanette

Vintage on Main
Marius J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Thank you for your review.
Regards,
Lanette

Vintage on Main
Verona L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona L
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik.

Ek beveel aan vir mense veral as hulle na die ambassade moet gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering
Groete
Lanette

Vintage on Main
Thembi M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi M

Beautiful, and very scenic.

We were in awe of the whole place, stunning, clean and refreshing. Thank you for the great service, it really was a special day for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Thank you, glad you had a good stay.
Regards,
Lanette

Vintage on Main
Jeannine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine S
Besigheidsreis

Skoon en netjies, gasvrou ons laat tuis voel.

Dankie vir die moeiete met die aandra van water toe die water af was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie

Vintage on Main
Magda U - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dankie, alles was baie skoon en netjies, lakens, handdoeke en vloere. Badkamer was 'n lekkerte om te kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B
Saam met vriende

Rustig en veilige verblyf.

Die woonstel is pragtig en baie netjies. Die werkers by die gastehuis is vriendelik en behulpsaam. Die ligging van die plekkie is definitief 'n bonus en dit was heerlik om WiFi te hê sonder om te sukkel, soos soms die geval is by gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Groete,
Lanette

Vintage on Main
Yolande V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met tieners

Huis weg van die huis.

Ons was dringend op soek na verblyf vir 7 mense. Hulle het ons onmiddellik gehelp en daar was geen koste verbonde aan die ekstra gas nie. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en dis baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Vintage on Main
David W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Gesin met tieners

The accommodation was well situated, clean, neat and easy to find resulting in a very comfortable stay.

The accommodation exceeded expectations. The hosts were well prepared and communicated well with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, gemaklik en baie rustig.

Baie mooi plekkie, skoon, rustig en stil. Was baie lekker plekkie gewees om te ontspan. Nadia was baie behulpsaam. Sal beslis Vintage on Main aanbeveel. Dekor is so pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie Angelique!

Vintage on Main
David M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Besigheidsreis

Goed geleë en baie gerieflik!

Gemaklik, maar dit kort 'n gemeenskaplike sitkamer met TV stel - die plek was 'n bietjie stil gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Beste David,

Baie dankie vir jou resensie, daar is `n groot area met banke, ons lys wel in ons profiel dat daar nie `n TV is nie.

Vintage on Main
Riana D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Definitief waarde vir geld vir die omgewing. Pragtige, skoon kamer en mooiste vintage huis en tuin!

Gerieflike ruim kamer, skoon en netjies met pragtige vintage dekor in 'n stil omgewing. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie Riana

Vintage on Main
Hester T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was op standaard.

Atmosfeer was rustig en stil. Slegs 1 handdoek was beskikbaar. Andersins was die kamer mooi skoon met 'n vriendelike atmosfeer. Baie dankie, ons het lekker gebly. Sal weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Beste Hester,

Dankie vir jou terugvoer. Daar is 'n kas vol handdoeke en ons sou met graagte vir jou nog gee. Ons probeer altyd ons gaste gemaklik maak, jammer daaroor!

Vintage on Main
Suzette V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit bied presies wat ons verlang het.

Dit was die eerste keer dat ons kombuisgeriewe gedeel het en aangrensende kamers gehad het met 'n ander paartjie. Indien 'n mens nie daarmee probleme het nie en kan leef sonder 'n TV en lugversorger (daar was 'n effektiewe staanwaaier) is dit 'n heerlike plek om te bly. As jy meer as een aand daar slaap soos ons (4 aande) onthou net jy kry skoon handdoeke en beddegoed slegs op eerste aand. Daar was ook nie seep of seepbakkie in die stort nie. Onthou om self te bring. Andi het ons hartlik ontvang en al die mense waarmee ons te doen gekry het was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Beste Suzette,

Dankie vir jou terugvoer. Alles wat jy noem wat nie ingesluit is nie, word so aangedui op ons profiel. Ons tariewe is ook van die beste vir ons ligging.

Vintage on Main
Sean B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Gesin met klein kinders

Dit was gerieflik, veilig en privaat.

Die privaatheid en gerieflikheid was die toppunt van die verblyf. Die plek is baie netjies en skoon, en ons het gevoel asof ons by ons eie huis is. Niemand het ons gepla nie, en ons het sonder enige probleme die plek gekry, onsself tuis gemaak en weer net maklik die plek gesluit, die sleutels veilig gelos en vertrek. Ek sal beslis weer daar oornag, en dit aanbeveel vir ander. Baie goed geleë indien jy ook in die toekoms enige rugby by Loftus wil bywoon. Dit het ons besef die volgende oggend, met 'n gemaklike en mooi drafroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie ons sien uit daarma om u in die toekoms te verwelkom.

Vintage on Main
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money!

Everything we expected for an overnight stay. Great location. Clean and fresh. Will definitely book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Thank you for your feedback.

Vintage on Main
Carin P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, die ander gaste glad nie mense om hul in ag geneem nie.. Bed was vreeslik hard.

Baie lekker plek, het als wat mens nodig het en baie hulpvaardig mense. Ander gaste het net die tyd versuur omdat hul nie ander gaste in ag neem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Beste Carin,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die beddens is in Januarie 2017 aangekoop by The Bed Shop toe ons oopgemaak het, dus nog onder waarborg. Ek sal wel ondersoek instel, dankie.

Oor ander gaste was raas is ek regtig jammer, ons het orals in die huis kennisgewings op wat vra dat mense nie moet geraas maak tussen 10pm en 8am nie. Ons vra ook dat gaste ons moet kontak indien hulle ongelukkig is oor enigiets tydens hul verblyf. Ons nommers word verskaf in die kombuis en in die gaste kamers.

ADT is ons diensteverskaffer vir sekuriteit. Elke gas kry 'n afstandbeheerder met 'n paniekknoppie, wat hulle enige tyd kan gebruik indien hulle onveilig voel. Die beams buite word ook aangeskakel vir addissionele veiligheid. Soms as die wind baie waai, gaan die alarm vals af. Ek vermoed dit is wat Saterdagaand gebeur het.

Groete,
Vintage on Main.

Vintage on Main
Johan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en mooi. Waarde vir geld.

Baie mooi en lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Vintage on Main
Drinette W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drinette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal en bekostigbaar vir 'n vinnige oornagplekkie.

Vriendelik en aangenaam, sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Vintage on Main
Simone F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and tranquil, beautiful area, will do it again.

Very peaceful and quiet area. Lovely place, secure and doesn't seem like you're in the city. Close enough to a lot of attractions. Very friendly and helpful people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie Simone vir jou waardevolle terugvoer, hoop om julle gou weer te sien, groete.

Vintage on Main
Pieter S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap by Vintage on Main.

Nadia was baie vriendelik en professioneel. Skoon, gerieflik en veilige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vintage on Main se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, groete.

Vintage on Main
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem